Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Farramere

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Farramere van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Farramere besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Farramere.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Farramere akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Farramere Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Farramere Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Farramere

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rynfield, Benoni

Time Out bied gerieflike oornagverblyf in Benoni, 'n voorstad aan Gauteng se Oos-Rand. Die huis is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe. Verbl...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
B&B in Boksburg, Johannesburg

2OpTerblanche Gastehuis en B&B bied jou 'n vreedsame tuiste in 'n boomryke woonbuurt, Bardene, in Boksburg. Ons is slegs 10 minute se ry van die lughawe af ('n pendeldiens is beskikbaar) en is dus ideaal vir gereeld...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Impala Park, Johannesburg

Sonyador Guesthouse is in die rustige noordelike voorstad Impala Park in Boksburg geleë. Dit is ideaal naby die N12-hoofweg geleë wat van Johannesburg na Witbank in Mpumalanga gaan. Die gastehuis het 8 dubbelkam...

Vanaf
R503
per nag, vir 2 mense
B&B in Impala Park, Johannesburg

Impala's Rest B&B bied verblyf in Boksburg. Dié dorp bied verskeie trekpleisters, soos winkelsentrums en waterparke, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 1 en suite-kamer op die eienaar se pe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Impala Park, Johannesburg

Impala Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eiendom is in Impala Park, Boksburg en is sowat 11,5 km vanaf O.R. Tambo Internasio...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Cedar Creek is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Johannesburg. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby die lughawe en ander g...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
B&B in Benoni, Johannesburg

Adri en Ertjies verwelkom jou by Lahani Lodge. Hierdie lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir reisigers wat op soek is na 'n rustige blyplek en 'n huislike atmosfeer. Die gastehuis is in Benoni geleë, net 15 minute...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

The Willows at OR Tambo Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ongeveer 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die eerste v...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

The Willows at OR Tambo Unit 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is sowat 10,5 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dié woonstel is op die grondvlo...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Impala Park

The Willows at OR Tambo Unit 30 is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Farramere akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za