Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Fisher Haven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fisher Haven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fisher Haven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fisher Haven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fisher Haven Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna, Fisher Haven

Shell's Corner Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die rustige Hunters Home-woonbuurt in Knysna. Dié woonstel is privaat en het sy eie ingang, maar is vas aan die hoofhuis en dus het gaste heeltyd kontak met ...

15% af Winteraanbod!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Fisher Haven

Panorama Lodge is op 'n heuwel in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer van Knysna en in die verte die skadubeeld van die Outeniekwaberge geleë. Kom geniet die ontspanne atmosfeer in ons gas...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fisher Haven

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Hunters Home

Stellata is in Hunter Home, ’n stil, boomryke voorstad in Knysna geleë, sowat 7 minute se ry van die bekende Knysna Koppe en Knysna Waterfront af. Stellata bied gerieflike B&B-verblyf in ’n privaat kamer in ’...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Hunters Home

Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Knysna en die bekende Knysna Koppe geleë. Rus is presies wat die gaste sal vind wanneer hulle deur die hekke ry. Dié B&B, met sy parkag...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Vis Agie is geleë in die vriendelike, lowerryke woonbuurt Hunters Home, Knysna, en bied verblyf in 2 eenhede. Die eerste eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

18 On Thesen is in die pragtige, stil voorstad Hunters Home, Knysna geleë. Hunters Home het ’n plaas-gevoel a.g.v. die lowergroen natuur en verskeie voëlspesies in die area. 18 On Thesen is binne maklike bereik ...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

The Greens Guest House skuil in Knysna, 'n puik vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié unieke dorpie spog met groen berge, glinsterende riviere, 'n strandmeer, en die oseaan. Knysna ...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

47th on Howard is 'n gastehuis in die hartjie van Knysna. Dis na aan die manjifieke Knysna-strandmeer, een van die juwele van die Wes-Kaap se beeldskone Tuinroete, geleë. Ons bied verblyf in 8 gastekamers, met bal...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna, Hunters Home

Rest Inn Knysna bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat woonstel met sy eie ingang wat op die boonste verdieping is. Die woonstel is op 'n privaat perseel in die buurt, Hunters Home in Knysna. Dié woonstel h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Bamboo, the Guest House, 'n B&B-onderneming in die prentjiemooi Knysna. Ons verbind ons daaraan om seker te maak dat jou verblyf ontspannend, genotvol en absoluut onvergeetlik ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Knysna Country House is in voorstad genaamd Hunters Home geleë, slegs 'n paar minute vanaf die Knysna en Pezula Gholfbane. Die ruim en sonnige balkon met 'n uitsig op die swembad is die ideale plek om die ryk voë...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Hunters Home

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

Premier Hotel Knysna - The Moorings is op pad na die bekende Knysna Koppe in Knysna (een van die Tuinroete se top-bestemmings). Die hotel is aan die afgeleë oewers van die Knysna-strandmeer in die middel van betow...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Forest Glen Guest House is in die buurt Hunters Home in Knysna in 'n pragtige tuin vol voëls aan die rand van die woud. Die gastehuis is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek of gesinsvakansie op die Tuin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Knysna, Hunters Home

Saltwoods Guest House is in Hunters Home, langs die Knysna-strandmeer. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Knysnakoppies of Leisure Isle en binne stapafstand vanaf die Knysna Gholfbaan. Dis 10 minute se ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Fisher Haven akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za