Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Florida Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florida Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florida Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florida Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florida Glen Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Florida Glen

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg,
Johannesburg

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Go...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Heuwels,
Johannesburg

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg,
Quellerina

View44 bied gehalteverblyf in Quellerina in Randburg wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dis naby Cresta- en Clearwater-winkelsentrums en die Coca Cola Dome. Die ligging is ook maklik van die N1 af berei...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord,
Johannesburg

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina,
Randburg

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord,
Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

10% af Aanbod!
VanafR580
R522
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff,
Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Ons is trots op die netjiese, skoon en veilige verblyf met pragtuin wat ons aan gaste bied om heerlik te kom ontspan. Daar is veilige parkeerp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland,
Quellerina

52 on Davidson is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die eenheid bied 'n aparte ingang en 'n aangewes...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe,
Florida Heuwels

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...