Resensies van Fouriesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fouriesburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.02 uit 5 gekry volgens 303 resensies.
Emil V. - 8th October 2019
staying in Fouriesburg
Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken.
Carisa S. - 28th September 2019
staying in Fouriesburg
Klein, maar pragtige omgewing.
Ronnie G. - 25th September 2019
staying in Fouriesburg
Klein plaasdorpie, lekker eetplekkies.
Hendrik F. - 24th September 2019
staying in Fouriesburg
Grondstrate het dringende aandag nodig.
Nellie B. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg
Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho.
Stoney S. - 20th September 2019
staying in Fouriesburg
Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger.
Hennie D. - 25th August 2019
staying in Fouriesburg
Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep.
Joan A. - 17th August 2019
staying in Fouriesburg
Charming town to visit and relaxing.
Albert T. - 13th August 2019
staying in Fouriesburg
Rustig.
Jaco V. - 30th July 2019
staying in Fouriesburg
Vriendelike mense en heerlike restaurante. Pragtig tussen die berge.
Estie V. - 23rd July 2019
staying in Fouriesburg
Naby Lesotho se grens op pad na AfriSki.
Carinda S. - 22nd July 2019
staying in Fouriesburg
Bietjie afgesonder en klein dorpie.
Estelle B. - 17th July 2019
staying in Fouriesburg
Regte plattelandse dorpie, stel voor mens koop maar klaar jou kruideniersware voor jy Fouriesburg toe gaan, daar is nie veel winkels in die dorpie nie.
Hannes G. - 16th July 2019
staying in Fouriesburg
Die omgewing is ongelooflik.
Christiaan H. - 15th July 2019
staying in Fouriesburg
Klein plekkie, en het die nodige geriewe om jou verdere reis te stock. Dit is baie naby aan die Lesotho-grenspos - en 'n gemaklike oornagbestemming as jy op pad is na Lesotho toe.
Christelle J. - 2nd July 2019
staying in Fouriesburg
Was net uiters teleurgesteld in Die Plaasstoep se pap en kaiings, dit was oneetbaar sout en al wat gesê was toe ons dit onder hulle aandag bring was jammer. Ek het letterlik honger daar weggery.
Theo O. - 2nd July 2019
staying in Fouriesburg
Rustige, plattelandse atmosfeer met uitstekende eetplekke en hopelik bly dit so, dit maak 'n wegbreek naweek net soveel meer besonders.
Marion B. - 27th June 2019
staying in Fouriesburg
Beautiful part of South Africa. Plenty to see and do in the near vicinity.
Cobus G. - 24th June 2019
staying in Fouriesburg
Mense wat omgee. Sout van die aarde.
Madelein T. - 19th June 2019
staying in Fouriesburg
Baie gerieflik vir oorslaap op pad na Lesotho vir dag besoeke.
Jen G. - 18th June 2019
staying in Fouriesburg
Very rustic and old. But beautiful scenery and cheaper than Clarens.
Estelle D. - 11th June 2019
staying in Fouriesburg
Ons het nie regtig in Fouriesburg rond gekuier en gery nie omdat ons van ver af gekom het. Dus moet ons weer 'n kuier reël om die dorp te gaan verken.
Frans M. - 10th June 2019
staying in Fouriesburg
Die Plaasstoep Restaurant se aandete en diens was baie goed. Clarens is 35 km weg waar daar meer aktiwiteite is, maar ook baie meer besig.
Annalie J. - 2nd June 2019
staying in Fouriesburg
Pragtige en netjiese dorpie.
Gunther M. - 28th May 2019
staying in Fouriesburg
Mooi dorpie.
Garth S. - 15th April 2019
staying in Fouriesburg
Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag.
Jessica V. - 8th April 2019
staying in Fouriesburg
The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!
Karina H. - 4th April 2019
staying in Fouriesburg
Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad.
Chantal S. - 1st April 2019
staying in Fouriesburg
Meiringskloof Natuurreservaat in Fouriesburg is absoluut pragtig en beskik oor die heerlikste staproetes. Dit is beslis 'n besoek werd.
Marzanne V. - 1st April 2019
staying in Fouriesburg
Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet.
Marié S. - 26th March 2019
staying in Fouriesburg
Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet.
Ina N. - 25th March 2019
staying in Fouriesburg
'n Goeie alternatief vir die stadsgewoel. Oulike klein dorpie met heelwat interessante besoekpunte.
Pixie V. - 25th March 2019
staying in Fouriesburg
Regte plattelandse dorpie.
Annemarie P. - 24th March 2019
staying in Fouriesburg
'n Mooi dorp met baie potensiaal. Dit bied baie ruimte vir nog 'n kunstenaars paradys.
Nellie L. - 19th March 2019
staying in Fouriesburg
Die agteruitgang van die kleiner dorpe is baie hartseer. Die pogings van die inwoners om toeriste te trek is prysenswaardig.
Tjaart R. - 12th March 2019
staying in Fouriesburg
Klein dorpie met baie oulike mense en oulike eetplekke.
Christa C. - 12th March 2019
staying in Fouriesburg
Rustige plaas atmosfeer en mooi natuurskoon.
Sumarie K. - 5th March 2019
staying in Fouriesburg
Fouriesburg is in 'n pragtige omgewing geleë, maar die dorpie self het nie veel om te bied nie.
Joan V. - 28th February 2019
staying in Fouriesburg
Dit is die oulikste plek en die Hotel is regtig aan te beveel. Lekker naby aan Clarens.
Lize V. - 25th February 2019
staying in Fouriesburg
Pragtig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za