Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Fouriesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fouriesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 556 resensies.

Fouriesburg

Goedgeleë

"Fouriesburg was 'n gerieflike basis om vanaf Lesotho te verken en die dorp sal my beslis weer sien. Ons het gaan stap deur die dorp en die inwoners het sonder uitsondering baie vriendelik gegroet."

Fouriesburg

Herb House

"Pragtige omgewing en gerieflik geleë om die omliggende, mooi area te verken."

Fouriesburg

Boulders Guest House

"Oulike dorpie met 'n paar heerlike eetplekke. "

Fouriesburg

Oranje Guest Farm

"Sentrale plek op die Sandsteenroete."

Fouriesburg

Mont Plaisir Guest Farm

"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."

Fouriesburg

Goedgeleë

"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."

Fouriesburg

Uithoek Vakansie Oord

"Enige tyd sien hulle my weer."

Fouriesburg

Die Ou Pastorie

"A clean little town but like all the rest dependant on the Municipalities that do or not give service delivery to their rates and tax payers."

Fouriesburg

Emden Bass

"Hou baie van die area, soek gereeld nuwe blyplekke, sodat ons die berge kan gaan besigtig. Hou daarvan om by plaas-akkommodasie plek te soek."

Fouriesburg

African Dawn Guest House

"Naglewe is lekker en veilig."

Fouriesburg

Camelroc Guest Farm

"Kan nie glo dit was 'n Kwêla dorp van die jaar 2013 nie, want die dorp self is baie verwaarloos."

Fouriesburg

Goedgeleë

"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "

Fouriesburg

Mont Plaisir Guest Farm

"Interessante dorpie. Sou die omgewing meer wou verken."

Fouriesburg

Camelroc Guest Farm

"Klein, maar pragtige omgewing."

Fouriesburg

Di Plaaswerf

"Klein plaasdorpie, lekker eetplekkies."

Fouriesburg

Sandstone Chameleon Guest House

"Grondstrate het dringende aandag nodig."

Fouriesburg

Mafube Mountain Retreat

"Pragtige dorp en goed geleë om al die besienswaardighede te besoek, asook Lesotho. "

Fouriesburg

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg self is gemiddeld, maar pragtige omgewing vir 'n reisiger."

Fouriesburg

Camelroc Guest Farm

"Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep."

Fouriesburg

Die Ou Pastorie

"Charming town to visit and relaxing."

Fouriesburg

Karmel Guest Farm

"Vriendelike mense en heerlike restaurante. Pragtig tussen die berge."

Fouriesburg

Karmel Guest Farm

"Naby Lesotho se grens op pad na AfriSki."

Fouriesburg

Oranje Guest Farm

"Bietjie afgesonder en klein dorpie."

Fouriesburg

Mont Plaisir Guest Farm

"Regte plattelandse dorpie, stel voor mens koop maar klaar jou kruideniersware voor jy Fouriesburg toe gaan, daar is nie veel winkels in die dorpie nie."

Fouriesburg

Camelroc Guest Farm

"Die omgewing is ongelooflik. "

Fouriesburg

African Dawn Guest House

"Klein plekkie, en het die nodige geriewe om jou verdere reis te stock. Dit is baie naby aan die Lesotho-grenspos - en 'n gemaklike oornagbestemming as jy op pad is na Lesotho toe. "

Fouriesburg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Was net uiters teleurgesteld in Die Plaasstoep se pap en kaiings, dit was oneetbaar sout en al wat gesê was toe ons dit onder hulle aandag bring was jammer. Ek het letterlik honger daar weggery. "

Fouriesburg

Pumula Guest Farm

"Rustige, plattelandse atmosfeer met uitstekende eetplekke en hopelik bly dit so, dit maak 'n wegbreek naweek net soveel meer besonders."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem