Indien jy Frankfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Frankfort.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Frankfort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Frankfort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Frankfort akkommodasie
12 lekke plekke om te bly
Frankfort Guesthouse is in die hartjie van Frankfort, 'n plaasdorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vryst...
Pecan Grove Bed and Breakfast is op 'n kleinhoewe sowat 2 km vanaf Frankfort se middedorp geleë en bied rustige ver...
Linkview Home bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Frankfort. Die gastehuis is 'n gerenoveerde huis wat in 19...
Kasteelkop Guest Farm is 28 km vanaf Frankfort, ’n klein dorp op die bank van die Wilgerivier in die Vrystaat. Ver...
Siesta Guest House is geleë op Merrydale, 'n mielieplaas 12 km van Frankfort in die Vrystaat af. By Siesta Guest Ho...
De Hoek Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Frankfort, 'n dorpie in die Vrystaat. Die gastehuis is binne maklik...
Princess Corner is 'n semi-selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Frankfort. Die woonstel het lugversorging, 'n privaat ...
Oakview is 'n ruim huis met 2 groot eikebome in die voortuin. Dit is in die dorpie Frankfort geleë en bied geriefli...
Frankfort Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis in die dorpie Frankfort. Dit is op...
Mooirand Damhuis is op die oewer van 'n dam op 'n plaas tussen Frankfort en Reitz. Die area het verskeie buitelugak...