Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ga-Rankuwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ga-Rankuwa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ga-Rankuwa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ga-Rankuwa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ga-Rankuwa Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ga-Rankuwa

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R975
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Hornsnek 68 Peter's Place is op 'n plaas van 7 hektaar aan die voet van die Magaliesberg, Pretoria-Noordwes. Dié huis beskik oor 'n kombuis, leefarea en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentrum. Dié gastehuis is in die Magaliesberg se voorheuwels en bied hartlike gasvryheid en ‘n rustige ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Chantelle, Pretoria

Mnandi is ‘n woonstel op die grondvloer in ‘n veiligheidskompleks, Wonderpark-landgoed. Dit is in Karenpark, Akasia. Jou voertuig kan parkeer word onder ʼn motorstaanplek opgedra aan Mnandi. ʼn Kaart om de...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria, Gauteng

Castle Da Angelo is 'n unieke middeleeuse kasteel teen die voetheuwels van die Magaliesberg. Dit is slegs 14 km vanaf Hartebeespoortdam in die rigting van Pretoria en is ideaal vir 'n naweekwegbreek in 'n sprokie-om...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

El Gran Chaparral is op 'n kleinhoewe van 2 hektaar geleë in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toegan...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Camelotte Venue & Accommodation is net buite Hartbeespoort en minder as 30 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 'n wittebrood-suite. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Pretoria

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Pretoria

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherdale, Pretoria

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Akasia, Pretoria

Akasia Self-Catering Unit is in 'n veilige kompleks in Akasia, Pretoria geleë en is ideaal vir sakereisigers en klein gesinne. Die eiendom is op 'n gholflandgoed en waterbokke en njalas kan gewaar word. Dié woons...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Ga-Rankuwa akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]