Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1317 resensies.

Gariepdam

Raptor Ridge Lodge

"Pragtig! 'n Moet-sien!"

Gariepdam

Waschbank River Lodge

"Altyd lekker om by een van die vele oornagplekke hier te vertoef."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Indien jy nog nie daar stilgehou het nie, is dit die moeite werd om 'n bietjie tyd daar te spandeer."

Gariepdam

Gariep Inn

"Baie mooi area."

Gariepdam

Gariep N1 Chalets

"Waarde vir geld."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Ons was op 'n wonderlike bootrit op die Gariepdam. Dit was pragtig om op die water te wees. Die toergids het soveel kennis gehad en het die rit nog meer interessant gemaak."

Gariepdam

Swael Straat 14

"Definitief die moeite werd om te besoek. Asemrowend, net jammer van die watervlak wat so gedaal het."

Gariepdam

Gariep Inn

"Die damwal is baie insiggewend met sy geskiedenis en ontstaan. Tensy jy by die ATKV-oord bly is daar geen toegang tot die dam wat ek van bewus is nie. Sal graag by die dam self wil visvang, indien iemand na ons kan terugkom met akkommodasie (buiten die ATKV oord) wat vir visvangers voorsiening maak? Baie mooi natuurskoon, net jammer oor die droogte wat die watervlak baie laag gemaak het."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Dorpie is maar klein."

Gariepdam

Gariep N1 Chalets

"Dis 'n ideale oornag plek vanaf Durban (ons bestemming) na Kaapstad."

Gariepdam

Gompou Straat 7

"Die dam is verskriklik groot en pragtig, die uitsig is soos 'n droom."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Much better town to stop over."

Gariepdam

Edelweiss B&B

"Die dam en omgewing het n groot indruk op ons gemaak as trotse Suid-Afrikaners."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Note - there is no actual place to reach the dam water (to swim in or let your dogs swim in). This was a disappointment. "

Gariepdam

De Lance Chalets

"Pragtige natuurskoon. Net baie hartseer om te sien hoe laag die dam se vlakke is. "

Gariepdam

Edelweiss B&B

"Nice alternative to Colesburg."

Gariepdam

View Lodge

"Beautiful dam, recommend going for day visit to Forever Resort just to relax and unwind."

Gariepdam

Gariep Inn

"Het die toer af in die dam baie geniet. Toerleier het hom uitstekend van sy taak gekwyt. "

Gariepdam

Gariep Gardens

"'n Versteekte juweel."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Pragtige area. Lieflike mense."

Gariepdam

Orange Valley at Shekinah Guest Farm

"Baie mooi, was so lekker gewees."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Oulike omgewing vir uitspan vir 'n hele paar dae. Wat 'n pluspunt sou wees, sou 'n twee-of-driebladsy A4 'print-out' wees wat iets van die Gariepdam en die oorde, natuurreservaat, ens. se ontstaansgeskiedenis vertel, bykomende besienswaardighede in die omgewing, ens. Hoe gemaak as iemand dalk die damwal van naderby sou wou besigtig, ens."

Gariepdam

Gariep Inn

"Baie mooi omgewing om te verken, reg langs die groot aventura oord geleë."

Gariepdam

A'Damsview

"Restaurant verskeidenheid is beperk."

Gariepdam

De Lance Chalets

"Die dam is tans baie leeg maar die natuurskoon was ongelooflik. Daar is 'n oulike restaurant vir etes met baie goeie diens en die damwal is in goeie kondisie. Baie lekker plek vir foto's neem."

Gariepdam

Waschbank River Lodge

"Dis 'n ongelooflike 'mega structure'', wat mens ten minste een keer moet sien."

Gariepdam

Rooibekkie

"De Stijl Hotel restaurant bied pragtige uitsig oor dam. "

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1080
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem