Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garsfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garsfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 73 resensies.

Garsfontein

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Baie dankie vir 'n aangename tyd."

Garsfontein

Adrie's

"Pretoria-Oos Netcare hospitaal is uitstekend! Ons was 4 keer in 'n 12 maande periode vir weke elke keer in die hospitaal, en die diens was altyd ongelooflik!"

Garsfontein

Isabel's Place

"Good, safe area, easily accessible."

Garsfontein

Adrie's

"Voldoende eetgelegenheden en winkels."

Garsfontein

Adrie's

"Goeie toegangsroetes in 'n goeie woonbuurt."

Garsfontein

N&A Guest House

"Besige area, maar naby alle gebiede."

Garsfontein

N&A Guest House

"Goeie ligging en vir ons doel sentraal!"

Garsfontein

Adrie's

"Gerieflike oornagplek!"

Garsfontein

Xaviera Guest House

"Redelik naby alles."

Garsfontein

Xaviera Guest House

"Dis 'n baie netjiese omgewing."

Garsfontein

Xaviera Guest House

"Baie sentraal."

Garsfontein

N&A Guest House

"Garsfontein is baie stil en skoon en mens voel nie onveilig daar nie!"

Garsfontein

Xaviera Guest House

"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 73
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem