Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3143 reviews.
"Ek ken Pretoria baie goed omdat ek daar groot geword en gewerk het. Vir my is dit 'n besigheidsgebied nie 'n toeristebestemming nie."
"Ek sal enige tyd soontoe verhuis vir die temperatuur, en die dorp is skoon en goed onderhou."
"Not many venues or decent restaurants to visit in the area. Activities are quite pricey. Beautiful area, though."
"Ons kom slegs Pretoria toe vir familie byeenkomste. Sal elke keer by The Royal Prime Guest Lodge bly."
"Het nie regtig plekke besoek nie. Was net daar vir Action Sport en besoek aan Meyerton."
"Pretoria is ryk in geskiedenis en daar's 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir die hele familie. Ons het wel nie die geskiedkundige terreine besoek nie, maar het aktiwiteite en restaurante saam met die familie geniet."