Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng
De Adelaar Landgoed"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."
"Ons het vir jare hier gebly, so, mens het half 'n liefde vir die plek. Ons bly egter nou by die see, so, kort kuiers by familie en vriende is genoeg."
"Het nie tyd gehad om Heidelberg te verken maar sal weer besoek daar aflê. Slaggate kort dringende aandag."
"Nice city with a lot of activities to do and see within a few minutes' drive."
"I don't know about other areas in Joburg which we see. But this side of Joburg is good."
"Love dit as die diens en dat die plekke nog Afrikaans is. Voel sommer tuis."
"Johannesburg is in 'n afwaartse spiraal van verval, wat ongelukkig maar 'n spieëlbeeld is van wat in Suid-Afrika gesien kan word. Agteruitgang, werkloosheid, swak paaie, ens. kan duidelik waargeneem word. Ons was in Johannesburg nie as toeriste nie, maar om 'n troue in Northcliff by te woon."
"There were a few potholes on the way, but further than that, no complaints, except for a lot of road works on the highway from KwaZulu-Natal to Johannesburg. "
"Area is bietjie "dodgy" maar dis nou een maal Kempton Park."
"Pretoria is nou nie vir my 'n vakansiebestemming nie, oor die misdaad nie, maar indien mens na goeie mediese sorg wil kom, dan is Pretoria dié plek!"
"As oud-Pretorianer is die agteruitgang skokkend. Ek kan aan geen rede dink waarom ek Pretoria sou besoek as toeris nie."
"Pretoria is 'n lekker plek vir die stadboertjies (soos ek). Daar is lekker baie om te doen en baie lekker koffiewinkels ens."
"Visited the Lindfield Victorian House Museum on recommendation from one staff at ArtSpace and it was one of the best recommendations ever."
"Daar is dinge om te doen. Ons het nie buite nabygeleë plekke besoek nie. Mooi natuurskoon."