Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.

Johannesburg, Gauteng

Up21 Guest House

"Johannesburg is maar baie besig veral as jy van 'n plattelandse dorp af kom."

Johannesburg, Gauteng

Monchique Boutique Guest House

"Solank mens naby Gilroy's bly, dan is dit puik."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"We had a problem with rain since the roads are gravel."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Paaie is baie verwaarloos."

Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng

De Adelaar Landgoed

"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."

Pretoria, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Ek is bly dat ek in die Oos-Kaap woon."

Johannesburg, Gauteng

Linden Gap

"Ons het vir jare hier gebly, so, mens het half 'n liefde vir die plek. Ons bly egter nou by die see, so, kort kuiers by familie en vriende is genoeg."

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Het nie tyd gehad om Heidelberg te verken maar sal weer besoek daar aflê. Slaggate kort dringende aandag."

Pretoria, Gauteng

Green Whisper Cottage

"Nice city with a lot of activities to do and see within a few minutes' drive."

Johannesburg, Gauteng

Davidson Place

"Traffic just too hectic for my liking."

Johannesburg, Gauteng

Inn and Out

"I don't know about other areas in Joburg which we see. But this side of Joburg is good."

Johannesburg, Gauteng

Road Lodge Rivonia

"'n Nee-nee vir die middestad van Johannesburg."

Johannesburg, Gauteng

Vanilla Guesthouse

"Was aangenaam verras oor die netheid van die area."

Pretoria, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Love dit as die diens en dat die plekke nog Afrikaans is. Voel sommer tuis."

Pretoria, Gauteng

Sarah's Place

"Central town is filthy and dirty."

Pretoria, Gauteng

Montana Cape House

"Beste spesialiste in S.A. Ongelooflike goeie diens. "

Johannesburg, Gauteng

CityView Apartment

"Johannesburg is in 'n afwaartse spiraal van verval, wat ongelukkig maar 'n spieëlbeeld is van wat in Suid-Afrika gesien kan word. Agteruitgang, werkloosheid, swak paaie, ens. kan duidelik waargeneem word. Ons was in Johannesburg nie as toeriste nie, maar om 'n troue in Northcliff by te woon."

Johannesburg, Gauteng

Valley Crest Apartments

"There were a few potholes on the way, but further than that, no complaints, except for a lot of road works on the highway from KwaZulu-Natal to Johannesburg. "

Johannesburg, Gauteng

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Area is bietjie "dodgy" maar dis nou een maal Kempton Park."

Bronkhorstspruit, Gauteng

Guesthouse @ 21

"Could not find Wimpy for breakfast. "

Pretoria, Gauteng

Mercia Guest House

"Pretoria is nou nie vir my 'n vakansiebestemming nie, oor die misdaad nie, maar indien mens na goeie mediese sorg wil kom, dan is Pretoria dié plek!"

Pretoria, Gauteng

The Aviary

"As oud-Pretorianer is die agteruitgang skokkend. Ek kan aan geen rede dink waarom ek Pretoria sou besoek as toeris nie."

Pretoria, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Pretoria is 'n lekker plek vir die stadboertjies (soos ek). Daar is lekker baie om te doen en baie lekker koffiewinkels ens."

Pretoria, Gauteng

Glen Marion Guest House

"Nie ons idee van 'n toeristebestemming nie."

Johannesburg, Gauteng

Artspace Guest Suite

"Visited the Lindfield Victorian House Museum on recommendation from one staff at ArtSpace and it was one of the best recommendations ever."

Pretoria, Gauteng

City Lodge Hotel Hatfield

"Lovely city, very clean and has lovely people."

Johannesburg, Gauteng

Brickhaven Accommodation

"Good for business travel."

Johannesburg, Gauteng

Koffer en Katel

"Alhoewel dit baie geriewe beskik, is dit te besig vir my."

Pretoria, Gauteng

Augsburg

"Baie winkelsentrums van hoë gehalte."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Daar is dinge om te doen. Ons het nie buite nabygeleë plekke besoek nie. Mooi natuurskoon."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang