Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5212 resensies.

Pretoria, Gauteng

Genie's Nest Gastehuis

"To busy for me. Some areas looks like the dumps."

Pretoria, Gauteng

Luwaldi Gastewoonstel

"Platteland bly my keuse."

Pretoria, Gauteng

Wilgers Cottage

"Baie om te sien met heerlike eetplekke om van te kies."

Meyerton, Gauteng

Klip River Country Estate

"Very good and playable golf course."

Pretoria, Gauteng

Bronberg Bastion

"Ek is nie 'n dorpmens nie. Buitelewe vir my. "

Dinokeng, Gauteng

Klipdrift Sands Bush Camp

"Dinokeng itself has too many fences but otherwise very nice."

Centurion, Gauteng

Aurora Bushbaby

"Easily reachable from Pretoria, and Johannesburg and close to the scenic Haartebeestport Dam, Broederstroom and Brits areas."

Pretoria, Gauteng

Stay in Apartment

"Ons is plattelanders en geniet kamplewe! Dit is net vir besigheid en ander noodsaaklikhede wat ons Pretoria toe kom. Ek dink daar is soveel meer van Pretoria wat ons kan ontdek. Sal volgende keer meer moeite doen om by van die ander aktiwiteite uit te kom. Het wel die Boeremark in Silverton besoek. Dankbaar ons het, want dit was die vroeg opstaan die moeite werd. Dalk sien Pretoria ons vinniger as wat ons dink!"

Dinokeng, Gauteng

Delmarei Privaat Boskamp

"Van die aktiwiteite en stopplekke is net naweke oop."

Gauteng

Wagondrift Lodge & Game Farm

"Hierdie is definitief een van die juweeltjies net buite Pretoria!"

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Bushbliss Lodge

"Leeukloof is lekker sentraal en maklik om te kry. Winkels naby. Baie wild beskikbaar om te sien en goeie stapplek. Veilige omgewing met toegangsbeheer by die die hoofingang."

Pretoria, Gauteng

Kelkiewyn Waterkloof Guest House

"Pretoria is 90% van die tyd ons bestemming om ons vrye tyd te gaan spandeer."

Johannesburg, Gauteng

New Eden Suites

"The stay was great and I was surprised how quiet the area was."

Pretoria, Gauteng

Batter Boys Boutique Hotel

"Ek hou van 'n stil plek. Pretoria is baie besig."

Johannesburg, Gauteng

Olive Branch Cottage

"Benoni se strate is so skoon! Aangenaam verras met die omgewing en skoon area!"

Johannesburg, Gauteng

The Greer Self-catering Suites

"Ek as plattelandmens geniet nie die stad nie."

Pretoria, Gauteng

37 on Charles

"Baie toerisme plekke om te sien. Lekker en goeie inkopie sentrums. Goeie restaurante."

Johannesburg, Gauteng

Zhantique Airport Guest House

"Ongeduldige en onvriendelike mense in die gebied waar ons beweeg het, maar ek moet byvoeg dat padverbruikers meestal gedissiplineerd is. Behalwe vir die lugbesoedeling is die area mooi skoon met goeie instandhouding."

Johannesburg, Gauteng

Benvenuto Hotel

"Net te besig vir my."

Pretoria, Gauteng

Batter Boys Boutique Hotel

"Ek het noord van die Magalies groot geword en ken Pretoria van die 1960's af. Hartseer hoe dit nou lyk."

Pretoria, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Te besig na my sin. Gaan net soontoe as ek moet."

Johannesburg, Gauteng

New Eden Suites

"Sal nie regtig soontoe gaan vir 'n vakansie nie."

Pretoria, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Is gebore en getoë in Pretoria."

Johannesburg, Gauteng

Buona Notte

"Besoek aan Long-straat Linden Antieke winkels fantasties."

Johannesburg, Gauteng

Lior-Gil Accommodation

"Ons werk net daar en gaan nie as toeriste nie."

Pretoria, Gauteng

At Libertas

"Goed as jy 'n stadsmens is."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem