Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Ongeduldige en onvriendelike mense in die gebied waar ons beweeg het, maar ek moet byvoeg dat padverbruikers meestal gedissiplineerd is. Behalwe vir die lugbesoedeling is die area mooi skoon met goeie instandhouding."
"Jammer die dorp maak na 5 in die aande toe, sou lekker gewees het as van die resturante oopgebly het vir later in die aand kuier."
"Pretoria het soveel om te bied en ons kan dit beslis aanbeveel as 'n toeristebestemming."
"Het baie jare hier gewerk en gebly. 'n Stad met baie om te bied."
"We are country people - the traffic is only overwhelming to travellers and visitors not used to it. However, one just had to accept it is what it is and go with the flow!"
"Cullinan is a nice getaway, close enough to travel, and far enough to know you are not home anymore (from Gauteng). The community is friendly, and the restaurants deliver fantastic service."