Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Geluksburg

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Geluksburg van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Geluksburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Geluksburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Geluksburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Geluksburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Geluksburg Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geluksburg

The Homestead is 'n 3-ster-gastehuis in die Drakensberg met standaard en suite-slaapkamers, gesins-eenhede (2 slaapkamers met 1 badkamer), en deluxe kamers met lugversorging. Die Executive-suite het 'n hemelbed, sp...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Geluksburg

Gina's Self-catering Chalets is in Geluksburg, 'n dorpie in KwaZulu-Natal. Die area is bekend vir bergreekse, fiets- en staproetes en geskiedkundige monumente. Verblyf is beskikbaar in 13 eenhede en is saam geskik...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Geluksburg

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

Pyramids Motel is op die N3 by die Van Reenen-pas in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is tussen Gauteng en KwaZulu-Natal se kus, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Dit hotel bied manjifieke uitsigte oor Nat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

Wyford Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas sowat 9 km vanaf Van Reenen. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, weg van die stad se rumoer. Ons bied verblyf in 4 kothuise, ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Drakensberge, Vrystaat

Love Lions Alive Sanctuary is ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n stil, unieke ervaring in 'n privaat kamp. Jou gasvrou, Andi, en haar span bly in tente langs 34leeus in 'n skaduryke boord teen 'n rots...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Dumbe Cottages is op Retiefpas, die pas waarmee die Voortrekkers Natal binnegekom het, geleë. Die kothuise bied intieme en luukse verblyf met ongeëwenaarde uitsigte op die majestueuse berge en is die ideale verbly...

Vanaf
R6 048
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Three Tree Hill Lodge is 'n knus lodge aan die sy van 'n rotsagtige heuwel met 'n uitsig oor die Mfazimnyama-vallei van Spioenkop Wildreservaat, en dit word deur 'n slagveld van die Anglo-Boereoorlog omring. Die lod...

Vanaf
R4 845
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Twee van die kamers is op die grond...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bergville, KwaZulu-Natal

Sandford Park Country Hotel bied B&B-verblyf 4 km vanaf Bergville. Dié historiese hotel dateer uit 1850 toe dit 'n waenhuis was wat kos en skuiling aan pioniers gebied het wat 'n pad tussen KwaZulu-Natal en die Tra...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Drakensberge, Vrystaat

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied. Beauchef Plaashuis bied slaapplek aan 14 gaste, en die Buff...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]