Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van George's Vallei

4.7 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van George's Vallei van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy George's Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George's Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George's Vallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George's Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George's Vallei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf George's Vallei

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate is in Limpopo 24 km van Tzaneen en 16 km van Haenertsburg op die R71 in Magoebaskloof geleë. Dit is 'n goedbewaarde geheim en bied hengel-, voetslaan-, en voëlkykgeleenthede. Verbly...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge is op 'n 9 hektaar-eiendom ongeveer 70 km van Polokwane af op die R71 geleë. Die lodge is in die bosveld weggesteek en bied asemrowende uitsigte oor die vallei. Dié eenheid bied slaapplek vir tot 4 ...

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Lodge bied verblyf in goed toegeruste rondawels in die beeldskone Magoebaskloofberge, sowat 22 km vanaf Tzaneen. Dis ideaal vir gaste op soek na 'n gerieflike wegbreek, ver verwyder van die st...

15% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Ferny Farm Guest House is in die prentjiemooi Magoebaskloof-vallei en is sy naam te danke aan die inheemse varings wat in die vleiland groei. Die eiendom spog met asemrowende uitsigte oor die vallei wat 'n paradys v...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Turaco Farm Cottage is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat die rep en roer van die stad vir 'n paar dae wil verruil vir die stilte en rus van die platteland. Ons is gerieflik geleë in die hartjie van die Mago...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Die Owl Cottage is aan die suidelike rant van die Woodbush-woud geleë. Op hul klein plaas het Phil en Tig 'n lushof vir mense geskep wat hou van voëlkyk. Daar is talle fonteintjies en voerbakke wat 'n verskeiden...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pavetta Country House bied 2 pragtige selfsorghuise reg langs 'n inheemse dennewoud met 'n lieflike uitsig oor Haenertsburg Forelvereniging se trofeedam. Die plaashuis is ver van die stad se gedruis en het geen self...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Bramasole is aan die rand van die woud geleë en bied aan gaste luukse akkommodasie in 'n gasvrye, stil en rustige omgewing. Ons ligging langs die meer beteken dat die plaas gereeld in mis gehul word wat bydra tot d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za