Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glen Ashley

4.3 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Glen Ashley van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Ashley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Ashley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Ashley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Ashley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Ashley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Ashley

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Anil, Durban Noord

Dyna Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in Glen Anil, Durban-Noord. Dié gastehuis is 1 km vanaf 'n Superspar, 3,6 km vanaf La Lucia Mall en 6,8 km vanaf Umhlanga Beach. Verblyf is beskikbaar in 4 gastek...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede. Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Broadway, Durban Noord

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel ...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 310
R1 179
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Anil, Durban Noord

Clansman Guesthouse bied gerieflike verblyf in Glen Anil, Durban. Gaste het 'n keuse tussen Squire 1 wat slaapplek vir 2 gaste het en Squire 2 wat slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede het elk 'n privaat ingang en...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Anil, Durban Noord

Grand Orchid Guesthouse is in Glen Anil, Durban, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Glen Anil, Durban Noord

Rest Assured is 'n gastewoonstel op die eienaar se woonerf in Glen Anil, Durban. Die perseel is die ideale basis om die omliggende area te verken. Die woonstel het 'n privaat ingang en het slaapplek vir 3 gaste, a...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Anil, Durban Noord

62 on Cypress is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel geleë in Glen Anil, 'n pragtige buurt naby Umhlanga, La Lucia en Noord-Durban. Die perseel bied maklik toegang tot die hoofweg en sentrale bes...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, La Lucia

La Lucia Place is 'n gastehuis wat gerieflike, privaat verblyf met 'n puik ligging in La Lucia bied. Dit is naby die Gateway Winkelsentrum en 2 minute se ry vanaf die bekende Umhlanga-promenade, plaaslike strande en...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban Noord, Umhlanga Rocks

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord. Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 640
R1 148
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Kites View B&B is in La Lucia in Umhlanga. Dié B&B is vernoem na die geelbekwoue wat gereeld in die omgewing opgemerk word. Ons bied vreedsame, gerieflike verblyf en maak voorsiening vir oorsese en plaaslike gaste ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Umhlanga Rocks

Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste ...

Vanaf
R1 776
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaard...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Beachway Villa is 'n sonnige en lugtige woonstel op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Dis gerieflik en het al die geriewe wat gaste nodig het, soos WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster....

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Durban North Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in die luukse buurt van Durban-Noord, 2,7 km van die strand af. Gaste het toegang tot die hele onderste verdieping van die huis, dit beski...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bie...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Glen Ashley akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za