Resensies van Glen Marais

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen Marais bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Amanda M. - 12th December 2019
staying in Glen Marais
Really close to O.R. Tambo Airport and it is a quiet and safe suburb.
Annette U. - 27th May 2019
staying in Glen Marais
Glen Marais is uitstekend geleë vir reisigers tussen twee bestemmings.
Valeria X. - 15th May 2019
staying in Glen Marais
Glen Marais and Aston Manor are always my favourite place, I always choose for relaxation, peace and tranquillity.
Pj H. - 25th April 2019
staying in Glen Marais
Netjiese plek.
Annette U. - 3rd March 2019
staying in Glen Marais
Naby lughawe en geskik as halfweg huis op pad na elders.
Des M. - 15th July 2018
staying in Glen Marais
Glen Marais is vey near to OR Tambo airport, but unfortunately I do not see any other reason Glen Marais would be a tourist destination.
Eugene B. - 12th February 2018
staying in Glen Marais
Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane.
Winnie-isabel L. - 10th November 2016
staying in Glen Marais
Lekker naby die Serengeti-gholfbaan en ons het baie veilig gevoel.
Coreen A. - 6th October 2016
staying in Glen Marais
Baie rustige omgewing met al die nodige winkels, restaurante ens. in 'n maklik bekombare afstand.
Elmie S. - 26th August 2015
staying in Glen Marais
Dit is 'n stil en rustige omgewing. Baie gerieflik as jy naby die lughawe moet oornag.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za