Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Glencairn Heights

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glencairn Heights bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 11 resensies.

Glencairn Heights

Sea Breeze Rock

"Baie oulike plek met alles wat jy nodig het naby aan jou."

Glencairn Heights

Glen Eden Studio

"Vreeslike hoogtes, so weereens jou eie keuse. Het navraag gedoen oor alles wat ek wil weet en was ten alle tye eerlik met my. Mooi plek, maar slegs vir vakansie, nie om te bly nie."

Glencairn Heights

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage

"Pragtige natuurskoon met mooi en veilige staproetes."

Glencairn Heights

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage

"Amazing place to go with many things to do and experience. "

Glencairn Heights

The Bolthole

"Pragtig en rustig."

Glencairn Heights

Maui's Place

"Glencairn Heights bied 'n gevoel van veiligheid. Die voorstad is 'n bietjie ver uit Kaapstad self, maar dis piekfyn as jy net wil rus. Dit het ook sy eie baai wat stil en veilig is. "

Glencairn Heights

Shell's Place

"Ideally situated between Simon's Town and Muizenberg, and Kommetjie is nearby. I don't think Glencairn Heights in itself is 'n tourist attraction, but 5 to 10 minutes drive takes you to the beaches of False Bay and the Atlantic seaboard. "

Glencairn Heights

Driftwood

"Fantastic location!"

Glencairn Heights

The Bolthole

"Gaan kyk gerus na die pikkewyne by Simonstad wat baie naby is."