Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gonubie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gonubie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 232 resensies.

Gonubie

9 Coogee Bay

"Shop and restaurant hours were pathetic and people working in shops need to learn to be kinder and more friendly. "

Gonubie

Gonubie Summit

"Gonubie is a beautiful place with beautiful places to stay. "

Gonubie

Oceanview

"Wonderlik en beslis een van die skoonste areas in Oos-London. Klein dorp en plaas-atmosfeer."

Gonubie

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Die plek wemel van die gastehuise, maar daar is nie werklik eetplekke wat mens kan aanbeveel nie. Die mense ry net baie rof!"

Gonubie

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Mal oor Gonubie, dis die vakansie-area van Oos-London in my opinie."

Gonubie

Waterston Cottage

"Plek-plek gate in die paaie."

Gonubie

Rosewood Self-Catering

"'n Somervakansie word aanbeveel, want net die strand is daar. Baie Oulike dorpie en n paar oulike winkels. Ons het dit wel geniet, lekker ontbyt langs die see by Heavenly pancake house."

Gonubie

Accommodation @ 24 First Street

"Lieflike kusdorpie amper soos 'n 'village' op sy eie. Love Gonubie. Alles wat jy nodig bv. winkels, banke, slaghuis etc. is in Gonubie."

Gonubie

Comfy Home On Estuary

"Beautiful customer service."

Gonubie

Grande Vista

"Nie veel tyd gehad om rond te beweeg nie. "

Gonubie

Tidewaters River Lodge

"Pragtige area, besonders mooi."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Delectable place to stay."

Gonubie

The Sunflower

"Gonubie has got everything that you need."

Gonubie

Ivy Cottage

"Don't expect Gonubie to have everything that a holiday town has to offer. It is a coastal town with the basics to offer. The best fish and chips and a beautiful beach and look out spots. It is quiet and just easy going lifestyle. If you want to get out of the busy city life then I would recommend Gonubie. "

Gonubie

Seas the Day

"Die "Gonubie Marina Club" is nuut oorgedoen en dit is 'n lekker plek om jou viervoetigekind op de strand/ riviermond te laat rondloop."

Gonubie

Bear's Cottages

"Baie lekker rustige plek vir ontspan."

Gonubie

My Kleine Eden

"Baie still en rustig. Baie mooi en vriendelike mense."

Gonubie

33 Degrees - South Flat 2

"Dis die eerste keer wat ons in daardie deel van die land vakansie gaan hou het en was aangenaam verras."

Gonubie

Ocean Bed

"Skoon en netjies bestemming."

Gonubie

Gonubie Summit

"Awesome little town. Great restaurants and beaches very close."

Gonubie

Rosewood Self-Catering

"Baie rustig skoon en daar is alle winkels wat jy nodig het. Die verkeer kan erg raak in oggende uit na die N2-hoofweg. Nadeel is dat daar nie 'n afrit op die N2 van Oos-Londen kant af is nie. Daar is net die ou pad wat baie nou en sleg is."

Gonubie

Crowned Crane B&B and Self Catering

"There's not much to do and the water is too cold for swimming. Otherwise Gonubie is a fantastic place to stay. "

Gonubie

Benri Guesthouse & Self-catering

"Pragtige, stil en rustige dorp. "

Gonubie

Benri Guesthouse & Self-catering

"Pragtige, veilige plek, het te min tyd om te verken."

Gonubie

Tidewaters River Lodge

"Recommended to all. We enjoyed the best service and full compliments to them."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Gonubie is 'n baie lekker plek om te gaan vakansie hou."

Gonubie

Grande Vista

"Dis 'n pragtige plekkie."

Gonubie

Bear's Cottages

"Gonubie is 'n klein juweel van die Oos-Kaap. Dit is so lekker-bly dorpie. Die strand is pragtig met die klippe en die boardwalk en riviermond gee daardie ekstra spesiale gevoel, asof jy op 'n eiland in jou eie land is. Mense is so vriendelik en aangenaam. Kan regtig hier jou batterye herlaai en net ontspan."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem