Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1833 resensies.

Graaff-Reinet

Betty's Guesthouse

"Was een van die min dorpe waar ek gevind het dat die jongmense jou so mooi groet en beleefd is."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Beplan genoeg tyd om al die besienswaardighede van hierdie mooi dorp rustig te besoek."

Graaff-Reinet

Angora Rest

"Pragtigste Karoodorp. Vallei van Verlantenheid is 'n moet-sien."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Dit is jammer dit gaan ekstra tyd by jou reis voeg om ten minste iets te gaan kyk. Daar is baie om te sien."

Graaff-Reinet

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Having just come from Cradock, where things are very different. It was good to see a clean, functioning town."

Graaff-Reinet

Angora Rest

"Valley of Desolation and Camdeboo natural park were great to visit."

Graaff-Reinet

Buiten Verwagten Guesthouse

"Baie te sien en te doen. Besoek dorp vir ten minste 2 dae."

Graaff-Reinet

The Graaff-Reinet Suites

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n absolute moet-sien."

Graaff-Reinet

Spandau Manor

"If you are looking for a relaxing break out of the rat race, this could be the place to unwind."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Pragtige dorp. Uitstekende natuur met wonderlike vetplante."

Graaff-Reinet

Victorian Square Guesthouse

"Restaurante is maar skaars of moeilik om te vind."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Een van die mooi dorpe om te besoek."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Die Valley of Desolation was ongelooflik. Dit bied 'n unieke uitsig en natuurtoneel."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Mooi histroriese plekkies."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Ons is verlief op Graaff-Reinet en kuier graag daar. Baie ook om in die omtrek te sien."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Mooi en rustige dorpie."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"The town was clean and the people pleasant."

Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B

"Take time for the galleries and to walk around."

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Lieflike rustigheid soos altyd."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Baie ou geboue, museum en oulike winkeltjies. Die kerk is baie indrukwekkend!"

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Skoon dorp, die museums is ongelooflik."

Graaff-Reinet

12 Parsonage - De Kothuize

"Die Molteno Slaghuis het uitstekende wors, en ons het heerlik geëet by the Pioneer Restaurant. Did dorpie is maar bietjie vervalle en vuil. Maar steeds baie mooi. Ons was mal oor die Vallei van Verlatenheid."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooiste dorpie en strate. Ons het juis Graaff-Reinet gekies bo Colesberg."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Die dorp is netjies en skoon. Dit is gesaai met pragtige ou geboue en argitektuur."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Lief vir hierdie heerlike plek, soveel om te sien en te ervaar!"

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Baie karaktervolle plek met baie geskiedenis."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"Make sure to spend more time here than you think, as there is lots to see, very historical place."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Uitsonderlike dorp met al die plekke wat toeriste kan besoek."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840