Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1833 resensies.

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Interessante dorp om te besoek. Heelwat museums en interessante winkeltjies en restourante. Onthou egter om vooraf te bespreek vir aandete. Daar is heelwat toeriste en al die restourante was vol bespreek teen die tyd wat ons daar aangekom het."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Ek hoop en bid dat daar verligting van die knellende droogte kom!"

Graaff-Reinet

Thyme and Again B&B

"Great town to start and explore the Karoo."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Pragtige historiese dorp. Pragtige goed versorgde ou geboue, veral die museums. Reinet huis is 'n hoogtepunt."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Ons is gereëlde besoekers aan Graaff-Reinet en geniet elke besoek. 'n Pragtige ouwêreldse dorpie."

Graaff-Reinet

Fairfield Cottage

"Die dorpie word baie mooi versorg. Beslis die moeite werd om te besoek. Behalwe natuurlik die buitewyke waar almal na hartelus rommel strooi - maar dit is mos nou maar ons lot."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Die gholfbaan is pragtig versorg en 'n groen juweel langs die rivier. Ons het 'n goeie 9 gaatjie-rondte gespeel."

Graaff-Reinet

Garden House and Cottage

"Lovely interesting place with many places to visit in the area."

Graaff-Reinet

4 Louis Trichardt Avenue

"Pragtige dorp. Mooi ou argitektuur en baie oudhede te sien. Skoon en netjiese dorp. "

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Maybe more variety for breakfast. But still good."

Graaff-Reinet

Clapham North Guest House

"Die dorp sukkel nog met te min water. "

Graaff-Reinet

KarooRus

"Baie om te sien. Wonderlike eetplekke met goeie diens."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige dorp wat die geskiedenis pragtig uitbeeld."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Die bevolking is ingestel om besoekers uit te help en by te staan."

Graaff-Reinet

Jesa Accommodation & Caravan Park

"Mooiste dorp in die Karoo. Soveel geskiedenis en nostalgie is vasgevang en opsluit in die geboue, huise en berge. Pragtige NG kerk, definitief myns insiens wêreldklas argitektuur."

Graaff-Reinet

Morendat House

"Lovely, historical town, most places close by to walk. Great restaurants. All in all, will be back again."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Ons het spesifiek 'n ekstra dag gebly om Graaff-Reinet en omgewing te verken - en sal in die vervolg sal ons weer so maak aangesien daar nog so baie is om te sien en doen."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Ongelooflike natuurskoon en heelwat besienswaardighede. Kultuurskatkis in 'n pragtige vallei. "

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige, geskiedkundige dorp. Besoek gerus die kerk in die middel van die dorp."

Graaff-Reinet

Acacia Guest House

"Karaktervolle dorp wat agteruitgaan."

Graaff-Reinet

Stemar Self Catering Guest House

"Baie toerisme aantreklikhede."

Graaff-Reinet

Cypress Cottage No 80

"Slaap gerus 'n paar nagte oor en verken die dorp en omgewing. Ek dink dit is wat mense met Karoo-gasvryheid bedoel. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Ten spyte van die knellende droogte bied Graaff-Reinet 'n verskeidenheid besienswaardighede. Die netheid van die dorp is opvallend."

Graaff-Reinet

Garden House and Cottage

"'n Besondere interessante plek in 'n histories-ryke omgewing, beslis die moeite werd om meermale te besoek en te verken."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Die munisipaliteit kan meer doen om seker te maak die strate het name en dat die paaie se merkers duidelik te sien is."

Graaff-Reinet

SANParks Camdeboo National Park

"Pragtige plek, veral die nasionale park."

Graaff-Reinet

Eagle's Nest

"Lekker warm daar. Maar lekker in die straat geloop. En lekker geëet by een van die restaurante. "

Graaff-Reinet

@ Karoo Guesthouse

"‘n Pragtige dorp!"

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem