Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Makhanda (Grahamstad)
3.8/5
volgens 148 resensies

Lees regte resensies van Makhanda (Grahamstad) van 148 geverifieerde gaste.

Indien jy Makhanda (Grahamstad) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Makhanda (Grahamstad).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Makhanda (Grahamstad) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Makhanda (Grahamstown) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Makhanda (Grahamstad) akkommodasie

Bladsy 4 - 35 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Loerie Cabin is 'n houthuisie in Makhanda (Grahamstad) in 'n veilige natuurlike omgewing met 'n uitsig oor die Maka...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense

21 St Aidens is 'n selfsorghuis in die pragtige dorp Makhanda (Grahamstad). Dié vakansiehuis is 1 km vanaf Rhodes U...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)

Eagle's Nest B&B or Self Catering is in Makhanda (Grahamstad)/Makhanda in die Oos-kaap geleë - 'n area wat welbeken...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Geranium Place is 'n sonnige tuinwoonstel in 'n stil en gerieflike kompleks wat binne stapafstand van skole, univer...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense

Colonel Graham Guesthouse is geleë in Makhanda (Grahamstad), in die Oos-Kaap en bied die perfekte kombinasie van hi...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Bergfietsroetes
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 030
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 50 km van Makhanda (Grahamstad)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 25)

Land's End Private Game Reserve is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla op 'n plaas, wat deur pragtige natuurskoon om...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 25)

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)

Glenfillan Lodge is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in 1812 gebou is en sowat 30 km vanaf Makhanda (Grahamstad) e...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)

Burlington Bush Cottages bied 'n afgesonderde wegbreek in eenhede met gemeenskaplike selfsorggeriewe op 'n rustige ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Seven Fountains Farm is 'n mooi instansie halfpad tussen Makhanda (Grahamstad) en die Indiese Oseaan. Seven Fountai...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Grasslands Farm is 'n bekoorlike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf ongeveer 25 km vanaf Port Alfred bied....

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense