Geverifieerde Resensie

Makhanda (Grahamstad)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Makhanda (Grahamstad) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 124 resensies.

Makhanda (Grahamstad)

Eagle's Nest B&B or Self Catering

"Since our self-catering accommodation was not self-catering, we went out to Frasers in town. What a fabulous restaurant. Grahamstown roads are horrendous. Massive potholes on all the roads. The town is dirty with lots of litter everywhere."

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Grahamstad is 'n pragtige, geskiedkundige dorp. Om elke hoek en draai is iets interessant om te sien. Grahamstad koester besoekers met sy ongekunsteldheid, vriendelike mense, verskeidenheid van bekostigbare kwaliteit-eetplekke. Ons eie Oxford of Stanford. Dankie Grahamstad, ons kom gou weer."

Makhanda (Grahamstad)

A Stone's Throw Accommodation

"Dit is regtig die moeite werd om 'n toergids te kry om jou deur die plek te vat eerder as om net deur die dorp te tier en dink jy weet waaroor dit gaan."

Makhanda (Grahamstad)

Garden Flat on Southey

"Small town. Not much to do or visit unless you have specific plans."

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Grahamstad is ongelukkig besig om agteruit te gaan en ek voorspel probleme vir toerisme. Die paaie raak onbegaanbaar. Dis jammer, want dis 'n ongelooflike mooi dorp."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"I find, as a general rule, accommodation is Grahamstown is very pricey in comparison to accommodation rates for holiday destinations along the coast for instance."

Makhanda (Grahamstad)

1-on-Ross

"Te veel slaggate en donkies, maar pragtige ou strukture."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"We loved our meal at the Rat and Parrot. Their pizzas are delicious."

Makhanda (Grahamstad)

Bartholomew's Loft

"Very interesting town, but needs more maintenance."

Makhanda (Grahamstad)

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Beautiful old museum like buildings and attractions. A real pity the town is not maintained properly, most of the town quite dirty, roads full of potholes. However, the hospitality extends to all the local restaurants, shops, etc."

Makhanda (Grahamstad)

1-on-Ross

"One of my favourite towns in the Eastern Cape - rich in culture and full of friendly people - a wonderful, diverse place to visit. "

Makhanda (Grahamstad)

A White House Guest House

"Pragtige stad, maar ongelukkig laat die munisipaliteit se instandhouding veel te wense oor."

Makhanda (Grahamstad)

Belvedere Cottage

"Grahamstad is 'n lewendige dorp, vol geskiedenis, met top skole en netjiese woonbuurte. "

Makhanda (Grahamstad)

Mountain Dew Cottage

"There are lots of great coffee shops and the students bring a great vibe to this historical town. "

Makhanda (Grahamstad)

Garden Flat on Southey

"Die paaie is absoluut pateties. Verder 'n lieflike dorpie met baie geskiedenis, lieflike ou geboue en baie vriendelike, behulpsame mense."

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Sal net meer wil sien, Grahamstad was 'n oornag stop vir 'n lang pad. Ons was wel by die 'Albany Prison' - lekker 'hot chocolate' en gawe ontvangs."

Makhanda (Grahamstad)

Sweet Waters Lodge

"Overpriced, with basic accommodations."

Makhanda (Grahamstad)

Isiqalo

"Grahamstown is loaded with South African history more so with the political name changes effected recently, there's a lot to learn about the place."

Makhanda (Grahamstad)

City of the Saints Guest Cottage

"Was my eerste besoek aan Grahamstad, wat 'n pragtig historiese plek, sal weer moet gaan om al die mooi plekke te besoek. Die teerpaaie is natuurlik onrybaar, vol slaggate, die dame by die inligtingskantoor was baie negatief oor die klein dorpie en het dit net die heeltyd afgebreek en sleg gesê. Verder het ek die dorpie baie geniet."

Makhanda (Grahamstad)

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Grahamstown is a very interesting place. I love the old buildings, churches and some of the houses found there. The roads have unfortunately not been maintained and there are so many potholes. You have to be so careful driving around. Drinking water must be bought and the residents are worried about the sewage problems in the future. I hope things will improve soon."

Makhanda (Grahamstad)

Crown River Safari

"The Grahamstown area is a great base for exploring the surrounding countryside and offers the opportunity af several game reserves. "

Makhanda (Grahamstad)

Crown River Safari

"Grahamstad self is een van die oorblywende dorpies in die Oos-Kaap wat die moeite werd is om te besoek. Mooi geboue, baie interessante winkeltjies en eetplekke en mooi omgewing. En die mooiste blyplekke slegs 'n klipgooi weg."

Makhanda (Grahamstad)

Tipuana B&B & Self-Catering

"Sentrale besigheid area uiters morsig! Die ergste van alles is dat die gemeenskap klaarblyklik geen probleem het daarmee dat die strate en sypaadjies so bemors word nie. Onder sulke omstandighede sal enige toeris uiters huiwerig wees om hier te wil oornag of restaurante te besoek!"

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Mooi ou stad met soveel om te sien en te doen."

Makhanda (Grahamstad)

Isiqalo

"A beautiful historic town. The local government needs to pull up their socks and start educating the community about cleanliness is next to godliness especially in the CBD and townships. Potholes is @ the order of the day and degrade the town's status having a Supreme Court and Cathedral as well as all the historic buildings. "

Makhanda (Grahamstad)

Sweet Waters Lodge

"Exceeded my expectation. Beautiful town."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem