Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 860 resensies.
"Ek gee Hartbeespoort twee op hierdie kommentaar, aangesien die dam se skoonheid nie na wense is nie. As die dam skoon was soos in die verlede sou dit vyfster gewees het. Hierdie gaan ook al aan vir 'n paar jaar sonder sukses om dit skoon te maak."
"Dit is altyd lekker om te gaan. Alhoewel van die plekke se pryse meer vir die buiteland is. Ons gewone ouens kon van die plekke nie bekostig."
"Hartbeespoort is beautiful with great and many activities to do, would love to go back."
"Nou maar ons 2de keer daar. Leer nog watter eetplekke is lekker en gee diens en watter slaapplekke hou ons van."
"Dit is 'n mooi toerismebestemming met al die omliggende aktieiteite wat gedoen kan word met vriende en familie."
"Die Harties Aerial Cabelway is ook verseker 'n moet doen. Weereens was die personeel vriendelik en die uitsig van bo is asemrowend. Harties is the place to visit!"
"So lekker in Harties. Ons was daar vir fietswedren, so baie om te doen in die omgewing. Mens voel veilig daar."
"A great destination for a day visit or a weekend stay. Close enough to Joburg that the drive isn't a problem and there is so much to do from bars and restaurants to karting and boating."
"Jasmyn is nogsteeds so bekostigbaar met hulle varsprodukte soos altyd. Ons maak 'n punt daarvan om elke keer wat ons deur Harties ry daar te stop. Die res van die area is skoon en dit is lekker om te sien dat daar elke keer nuwe plekkies oppop wat ons nie vantevore gesien het nie."
"I will definitely go back or recommend Hartebeespoort to friends and family, nice place to go especially if you want a break from busy cities."
"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."
"Lekker omgewing, baie buite-aktiwiteite om te doen en te sien. Pragtige dam en bootreise."