Geverifieerde Resensie
Hartenbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 388 resensies.
"Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg."
"Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Ons het lekker gekuier! Winkels is fantasties! Baie dankie vir al die kinder aktiwiteite!"
"Baie veilige en skoon vakansiedorp en baie gerieflik met winkels naby as dit benodig is. Mooi strand en staproetes."
"Bietjie min besienswaardighede en dinge om te doen. Bootritte nie beskikbaar buite seisoen deur die week nie en as daar te min mense is oor naweke word die ritte gekanselleer. "