Resensies van Hemel & Aarde Village

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hemel & Aarde Village bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
Francois L. - 30th December 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Ek was aangenaam verras met wat Hemel-en-Aarde vir die toeris aanbied. Ons het die wonderlikste wyne geproe, ongelooflike gasvryheid geniet en die spyskaarte was nog 'n baie aangename verrassing. Ons sal moet terugkeer om meer van die plase te verken. Hier moet 'n mens jou tyd neem en nie haastig wees nie. Ons beplan alreeds om na die hierdie stukkie hemel terug te keer en om dit verder te verken.
Jannie S. - 22nd December 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Sielskos.
Elaine M. - 28th October 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Ek is so bly my dogter het in die omgewing getrou!
Elize V. - 28th October 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken.
Victoria R. - 21st October 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route.
Chrystel S. - 8th October 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Dit is 'n pragtige area. Baie rustig.
Brink V. - 12th August 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Still en rustig! Weg van als!
Jolene V. - 9th July 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Beautiful!
Brett M. - 22nd April 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Beautiful part of South Africa, with amazing wine.
Frik S. - 2nd April 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Die poskantoor restaurant was 'n belewenis met uitstekende kos en gasvryheid.
Grant M. - 21st March 2019
staying in Hemel-en-Aarde
Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!
Andrew O. - 21st February 2019
staying in Hemel-en-Aarde
More valley than village. We chose the Hop on Hop off wine guys who gladly fetched us from Bouchard 'n Findlayson parking lot, just down the road from our cottage.
Theresa V. - 31st December 2018
staying in Hemel-en-Aarde
Dankbaar dat ons kon deel in die mooi van die Overberg.
Estelle V. - 26th December 2018
staying in Hemel-en-Aarde
Soveel om te doen.
Marelize B. - 25th September 2018
staying in Hemel-en-Aarde
Pragtig!
Maureen T. - 11th August 2018
staying in Hemel-en-Aarde
Pragtig.
Claret W. - 27th June 2018
staying in Hemel-en-Aarde
Dit was 'n fees om die vallei te ontdek! Ons gaan definitief terug wees.
Meg C. - 7th February 2018
staying in Hemel-en-Aarde
A beautiful part of the Western Cape!
Anita H. - 16th December 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Stunning omgewing!
Lourens D. - 4th December 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Heerlike rit in 'n wonderlike landskap.
Oursula L. - 6th November 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Baie mooi plek.
Doug P. - 26th August 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam.
Shawn W. - 7th August 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Sal definitief dit aan beveel en selfs weer daar gaan bly.
Craig K. - 15th March 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Nice area - full of tourists but nice.
Gerda B. - 17th February 2017
staying in Hemel-en-Aarde
Dis 'n mooi area as deel van die gewilde Hermanus.
Adriana G. - 1st November 2016
staying in Hemel-en-Aarde
Wine tasting at its best.
Wilma L. - 20th October 2016
staying in Hemel-en-Aarde
Hemel-en-Aarde is 'n pragtige plek met karakter.
Bokkie H. - 2nd October 2016
staying in Hemel-en-Aarde
Dit is voorwaar 'n baie indrukwekkende plek. Tuine lieflik, en al die ander geboue/huise was ook baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.
Gawie V. - 16th November 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Ons het die drie aande werklik geniet en die hele omgewing verken vanaf hierdie basis.
Cecile K. - 28th October 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Hemel op Aarde by Hemel & Aarde Village.
Raymond D. - 22nd October 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Awesome.
Karen C. - 21st July 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Uitstekende sekuriteit. Personeel is altyd vriendelik en behulpsaam
Cathleen H. - 7th April 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Groot voordeel is die restaurant wat binne loopafstand was.
Ingrid M. - 29th March 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Interessante en lekker kuierplek.
Marietjie S. - 12th January 2015
staying in Hemel-en-Aarde
Beslis aan te beveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za