Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Herlear

4.5 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Herlear van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Herlear besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Herlear.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Herlear akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Herlear Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Herlear Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Herlear

Vanaf
R1 655
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Oleander Guest House is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met ons kenmerkende sel...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Cassandra

Sleepers Inn is in Kimberley geleë. Kimberley is sowat 110 km oos van die saamloop van die Vaal- en Oranjeriviere. Die stad spog met 'n wye verskeidenheid doendinge, insluitend die Mokala Nasionale Park, natuurrese...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Belgravia, Noord-Kaap

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek. Die eer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klisserville, Noord-Kaap

Haberfeld Lodge is in 'n stil woonbuurt in Kimberley geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste. Die eenheid is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, met twee badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

44 Villa Palma is 'n luukse gastehuis in Kimberley gefokus op die sake- en gesofistikeerde vakansie reisiger. Die gastehuis is gerieflik geleë naby verskeie geriewe in die stad. Ons het 9 slaapkamers wat smaakvol...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4. Milnerstraat 59 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is. Ons bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp. Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cullinan Guest House is sentraal geleë met maklike toegang tot al die ingange na Kimberley. Die gastehuis is deur Dr. Werner en Tania Visser opgebou en die pligsgetroue, vriendelike en betroubare span sal verseker ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Leisure Lodge is in Kimberley geleë en is na aan besienswaardighede soos Die Groot Gat, die Benfontein Natuurreservaat en die Kimberley Gholfklub. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat verdeel is in 2 enkelkamers, 1...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Herlear akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kimberley blad indien jy na meer Kimberley akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za