Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Kan doen met beter restaurante."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"Lekker eetplekke, lekker aktiwiteite."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Neat town. Lots to do! Friendly people."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Oulike plek met heerlike klimaat en alles beskikbaar wat 'n mens benodig. Kan iets doen aan rommel wat die wêreld vol lê."

Hoedspruit

Blyde River Cabin

"Hoedspruit is expensive, Blyde River Cabin Guesthouse should be but is not."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Dorp is bietjie deurmekaar."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Not much to do in town. We enjoyed visiting the wildlife tours. "

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Hoedspruit is an amazing place. "

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Baie lekker en baie mooi."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"Heerlike weer, baie aktiwiteite. Ons sal graag weer gaan!"

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Daar is baie plekke wat jy kan besoek en dinge om te doen!"

Hoedspruit

Mist of Gold

"Never really got to see too much of Hoedspruit. Will have to go again to see the town more."

Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge HWE

"Mooi en lekker warm."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Baie mooi omgewing."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Sal enige tyd weer gaan."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Mooiste berge, natuurskoon en rustigheid het my opgeval."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Hoedspruit is a beautiful place, and I will visit the town again. "

Hoedspruit

Phelwana Game Lodge

"Die omgewing is baie mooi en die feit dat dit naby die Krugerwildtuin en ander besienwaardighede is, maak dit 'n gewilde bestemming."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Jy moet jou regmaak vir baie ry as jy gaan vir besienswaardighede. Anders is dit 'n baie lekker plek!"

Hoedspruit

Loerie Guest House

"Vuil supermarkte: SPAR en Pick 'n Pay."

Hoedspruit

Lion Tree Top Lodge

"Perfekte bosveld-ervaring."

Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge HWE

"Aardige mensen, de aardigste regio rond Kruger. Mooi, vlakbij Kruger. "

Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge HWE

"Nice town with friendly people. Nice shops and a lot to do and see in the area. "

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Dit is 'n baie skoon dorpie en het alles daar wat jy nodig het. "

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Skoon en pragtige dorp. Lekker om inkopies daar te doen vir jou vakansie."

Hoedspruit

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)

"Die grondpad op pad na die Boabab en Jessica die Seekoei was baie sleg. Het so gekonsentreer op die pad dat ek vir Jessica skoon mis gery het. "

Page
Page 8 - Showing 211 to 240

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers