Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Honeydew besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Honeydew.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Honeydew akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Honeydew Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Honeydew Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Honeydew

Blueberry Hill Hotel is 'n boetiekhotel wat ideaal geleë is in Honeydew, Johannesburg. Dit is net 6 km van die Clearwater Mall af. Die hotel bied ruim en goed-toegeruste kamers en is net 'n paar minute vanaf Lanser...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Honeydew

35% af Laaste Kans!
VanafR1 450
R943
per nag (plek vir 2)
Hotel in Randpark Ridge, Sonnedal

The Gardens Venue Boutique Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die hotel is dus die ideale basis vir iemand wat ekspo's wil bywoon. Gaste kan kies tussen die ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Johannesburg, 2 km vanaf die Ticketpro Dome by Northgate. Green Pascua bied 'n...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste (ideaal gesprok...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin, Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 kamers: die Tuinkamer, die ruim Upstairs Ateljee-suite en die Standaard-sakpaskamer....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Honeydew akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za