Resensies van Highlands Meander

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 856 resensies.
Silvana P. - 7th January 2021
staying in Highlands Meander
Wonderful, try it you will love it.
Johnnie S. - 5th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n baie lekker plek.
Theo B. - 4th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely little place to visit, close to JHB and Kruger. Best place to stay over when you travel to Kruger or Limpopo or Mpumalanga.
Leandri D. - 4th January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
We love Dullstroom. The Bird of Prey Centre is a must-visit. Duck and Trout is just the best restaurant with great food and great vibe.
Dewald W. - 3rd January 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die visvang orp met ’n drankprobleem! Bird of Prey Center! Dullies, enige dag enige tyd! Gunsteling dorp!
Morne V. - 2nd January 2021
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde.
Cornelius P. - 15th December 2020
staying in Highlands Meander
Pragtige natuur en vriendelike mense.
Realta (maria) L. - 14th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons spandeer minstens een naweek per jaar daar vir die laaste 15 jaar. Vergelyk dit altyd met Clarence en 8/10 keer gaan ons terug na Dullstroom.
Paula S. - 12th December 2020
staying in Machadodorp, Highlands Meander
Pragtige omgewing. Dorpie vervalle.
Hluphekile N. - 9th December 2020
staying in Belfast, Highlands Meander
All round satisfactory.
Lisa J. - 8th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is so 'n amazing plekkie om bietjie weg te kom. Pragtige wêreld en lekker weer as jy van koue hou.
Cp V. - 7th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie eetplekke en ander interessante winkeltjies. Alles binne loopafstand. Baie gewilde besoekplek. Ideale omgewing vir forel hengel.
Madelein C. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lieflike wegbreek uit die stad.
Madelein C. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike wegbreekplekkie uit die stad. Baie mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en restaurante om te besoek. Kan afskakel en heerlik ontspan.
Cathy P. - 6th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Always love our time in Dullstroom!
Cornelius J. - 5th December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker eetplekke.
Leslie M. - 1st December 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plek uit die stad en baie shops en eetplekke. Gaan na die Birds of Prey, dit is a must. Dullstroom is ’n lekker plek en lekker weer om te ontspan.
Dalene D. - 30th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige plek.
Loraine N. - 30th November 2020
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Pragtige ligging.
Renata H. - 18th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike toeriste-dorpie.
Jackie R. - 17th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is nie ver van die gejaagde stadslewe nie. En die pragtigste dorp. Met mooi mense.
Theo D. - 17th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit is verblywend om te sien dat paar geboue wat opgerig is regte moderne is maar nie afbreek aan die dorp nie. Ons geniet Dullstroom altyd.
Kobus V. - 17th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nie geskik vir lang vakansies, eerder naweke.
Willie S. - 16th November 2020
staying in Belfast, Highlands Meander
You need an off-road vehicle to travel the streets in town. Very limited on dinner options.
Dumisani N. - 16th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Amazing place. Very beautiful really.
Amanda B. - 16th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dorpie het ons ook verras. Baie goed versorg.
Marina K. - 11th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike, ontspannende naweekwegbreek.
Jaco M. - 11th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die karwagte is heeltemal oorbodig. Ek verstaan dat enige dorp sy "crime" het, maar die wagte self 'n bietjie te veel.
Bertus N. - 9th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die moeite werd vir 'n wegbreek.
Brenda G. - 9th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
A really interesting town in an interesting area.
Theo D. - 9th November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons merk op dat Dullstroom heelwat verandering ondergaan het die afgelope tyd. Nuwe geboue is opgerig en van die sypaadjies is opgegradeer.
Derek A. - 2nd November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oorweeg herbesoek tydens winter. Uitstekende restaurante. Vriendelike mense.
Alex K. - 2nd November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Uitstekend
Hilda N. - 2nd November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons kom al vir jare hierheen en sal vir nóg baie jare kom.
Janis T. - 1st November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
A gorgeous country town with plenty of sweet entertainment and alone time.
Surita M. - 1st November 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
A beautiful, festive and clean town with friendly people. Loved every moment!
Jacqueline L. - 31st October 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige omgewing. Baie om te doen.
Martin N. - 27th October 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die beste plek vir 'n wonderlike wegbreek.
Heleen W. - 27th October 2020
staying in Highlands Meander
Pragtig! Besoek gerus die Birds of Prey naby Dullstroom. Dit was 'n baie leersame en genotvolle uitstappie.
Stephanus N. - 27th October 2020
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Te duur vir oumense soos ons.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za