Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Heerlike klein dorpie met lekker plattelandse atmosfeer. Heerlike klein restaurantjies om van te kies."
"Very nice, small town experience. A little out of the way but its worth the trip."
"The town is lovely and the area is really beautiful to visit. Highly recommend visiting Montagu."
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Rhodene Farm Cottages"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
"Apparently this is the local town, but we never saw it! We weren't interested in going anywhere once we'd got there!"
"Baie goeie ligging, netjiese dorp en vriendelike mense. Mooi plekke om te sien en het dit baie geniet tussen die wynplase."
"Heerlik gaan kersies pluk by Klondyke en heerlike ciders by Loxtonia geproe. Ceres is pragtig."
"I have always loved the Robertson area. It has so much to offer. Please vist and support local business."
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
"Ons het van Oudtshoorn af deur Sewewekepoort pas gery. Dis n lang grondpad, maar so mooi tussen die bergklowe deur. Die natuurskoon kan mens nie eintlik beskryf nie. Dis redelik toeganklik, maar sal nie voorstel om met 'n kar daar te ry wat te laag is nie. Maar die hele ervaring was baie lekker."
"Wat 'n heerlike dorpie - baie soos Prins Albert, maar sonder die pretensie. En dis baie naby aan die huis. Ek het die lekkerste roomys in my lewe by "The Blend" geëet - framboos en room. Ons sal beslis weer kom kuier."
"I would love to explore Robertson more on our next trip, but it was really interesting and welcoming."
"Baie lieflike wynplase vanaf MCC- tot gin-tastings. Fietsry-roetes. Bootvaart op die Breede tot 'n trekker-trip of ou Cadillac-toer. So veel te doen sommer of winter tyd met 'n verskeidenheid warmbronne. "
"Kaapse Roete 62 is seker een van gunstelling roetes in die hele land! Mens kan nie genoeg kry daaarvan nie. Dis beeldskoon, die mense is almal vriendelik en daar is soveel doen dinge."
"Ceres itself is rather quiet and a peaceful getaway from city life. The surrounding landscape and wine farms are beautiful."
"'n Diverse vakansiebestemming met genoeg om jou vir baie lank sprakeloos te laat."
"It's a pity that covid took its toll on this little town, but there is a fabulous restaurant that has opened and will be offering meals in the evenings. Hopefully things will be on the up again soon."
"Geen behoorlike winkel vir kruideniersware nie. Gaste moet ingelig word dat hul op Robertson moet aankope doen voor hul na McGregor reis."