Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.
"The museum is a must visit. Zamani is a hidden gem with friendly people and good food."
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Bon Forelle Selfsorg"Dit was ons eerste keer in die dorpie en dit is pragtig."
"Robertson is 'n baie lekker toeris-vriendelike dorpie. Daar is baie om te doen en te ervaar, maar meestal vir volwassenes."
"Dorp nie toerisme-gefokus nie, maar omgewing is pragtig en baie mooi plekke om te besoek."
"Heerlike wegbreekplek, naby stad. Lekker snuffelwinkels en nabye geleë staproetes, wynplase en dorpe om te verken, maak dit die ideale wegbreekplek van al die gewoel."
"Die kort tydjie wat ons daar was, het ons agtergekom dit is nie net 'n deurry dorp nie. As jy stil hou en moeite doen om uit te vind wat daar te doen is, gaan Calitzdorp jou besig hou."
"Was verstom oor alles wat die dorp ons bied en daar is baie interessante mense in die dorp. "
"Montagu is 'n rustige dorpie met plattelandse mense wat vriendelik en behulpsaam is. Daar is heelwat plekke om te besoek en restaurante wat van die beste kosse voorsit. Die dorpie is baie netjies en strate is mooi skoon. Jy moet die dorpie net besoek."
"The majority of McGregor is closed Mondays and Tuesdays. Our host did warn us about the Monday but didn't realise that it was going to be the same story for Tuesday. Best time to visit McGregor is from a Wednesday to a Sunday. A very quant town, just bad planning on our behalf going in the beginning of the week."
"Met die wynplase en natuurskoon, maak dit die dorp 'n goeie toeristebestemming. Ons was daar vir die jaarlikse Vetplantfees wat absoluut die moeite werd was."
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."
"Clean, friendly and relaxed town. Good food, great service and plenty of stunning wines to enjoy. Loved our stay in Robertson."
"A really pretty and charming little town, conveniently situated for exploring the surrounding countryside. There's a fabulous little pastry/coffee shop - can't remember the name but it's approximately opposite the Spar."