Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.
"Eienaars moet ook noem van die ry-stop-padwerke tussen Robertson en Montagu, want dit maak die reistyd langer met ongeveer 'n uur of meer."
"Baie rustige roete, min verkeer met baie min vragmotors. Sal aanbeveel aan enigiemand."
"My third visit to a workshop at Millstone Pottery. My husband enjoyed all the walks around McGregor and found the people friendly and helpful. We will go again."
"The perfect isolated getaway with quirky restaurants and wonderful wilderness spaces."
"While the area is clearly very subdued by virtue of Covid, the town is clean and people friendly. The whole area is very beautiful. Definitely worth a visit to relax."
"Heerlike kuier gewees, van die bekende wynplase tot 'n boetiekwynmakery besoek. lgnde het ons heerlik bederf met proe van boetiekwyne, olywe van verskillende formate en 'n paar atjars. Dis my idee van vakansie. En moenie van die mooiste grondpadpoort in die land (Seweweekspoort) vergeet nie. Sou nog 'n paar dae kon oorbly."
"Bonnievale is 'n baie rustige plekkie, met vriendelike mense. Almal is so behulpsaam daar, selfs die locals."
"It forces you to rest and unwind. There's not much to entertain teenagers or kids. Lovely quaint shops. Nice place to take walks or jog. Numerous restaurants. Lord's Wine Estate is a must to visit. Peaceful."
"Net jammer jy moet so ver ry. Pad is egter in 'n goeie gehalte. Lekker kuierplekke langs die pad."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"