Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.
"Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!"
"Baie goeie area om plattelandse wynplase en klein dorpies te besoek. Net jammer die Klipdrift Distillery bied nie besigtigingstoere aan vir toeriste nie, sou dit graag wou sien."
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "
"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens."
"Wonderlike natuurskoon. Sonsopkoms en sonsondergange. Enige buitemens se droom wegkomkans. "
"Beste plek ooit, geen geweld sover en beslis 'n toegeruste vriendelike plek. "
"Ek sal enige tyd terug kom vir die wyn in die area, as ook die kos by Bourbon Street."
"Baie om te sien en te doen, die gemeenskap verwelkom besoekers graag."
"Ladismith is 'n baie mooi en gemaklike klein dorpie met 'n baie mooi area."
"Dis altyd 'n vriendelike dorp en almal verwelkom jou as jy in die dorp loop. Mens voel veilig en als is naby so ek like als van die dorp."
"We got to spend a morning at the local hot water spring and spa. Tasted port and enjoyed lunch at some of the various restaurants in town. Beautiful scenic drives in and around Calitzdorp. All well worth a return visit another time. "