Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2333 resensies.
Seweweekspoort, Kaapse Roete 62
Uitsig Cottages- Hemelrand"So mooi. Sou meer verblyf in die poort wou sien. Maar omgewing is skoon, werk aan die paaie wat goed is."
"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."
"Pity about the current roadworks and stop-and-go’s. Otherwise lovely area for wine tasting."
"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."
"Die parkering by die Spar-sentrum is net 'n probleem anders is dit 'n baie lekker plek."
"Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet! "
"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
"Vriendelike dorpie met vriendelike mense, verskeie uitstekende restaurante en blyplekke. "
"Pragtige dorpie - die padverleggings op die stadium 'n pyn as jy Swellendam/Roberson se kant toe ry en ek vermoed dit gaan nog jare neem om te voltooi. Vrugtetyd, maar geen vrugte stalletjies/winkel in die dorp wat vrugte verkoop nie en supermarkte mal met pryse! Lekker staproetes - selfs 'n stappie deur die dorp is 'n fees met al die ou huisies en geboue. Die Cape Dry winkel is 'n moet en lei jou lekker in die versoeking met al hulle heerlike eetgoed. "
"Calitzdorp het ons verwagtinge oortref. Dié dorpenaars moet meer doen om die juweel te bemark! "
"Ladismith het maar nie veel om te doen behalwe 'n paar wynkelders/koffie winkels nie. As jy op 'n vakansie is waar jy daagliks iets wil doen stel ek 'n ander toeristebestemming aan."