Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3700 reviews.
"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."
"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
La Montagne Lodge"Lovely place, very chilled, most shops and businesses closed on a Saturday afternoon."
"Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry."
"Picture perfect, with unique, hidden gems along the way."
"Dit is 'n wonderlike plek om te kuier en vir vakansies al is dit net vir 'n naweek om 'n bietjie weg te kom vanaf die huis. Sal dit voorstel."
"Montagu is a place I would love to retire. So beautiful and friendly."
"Ongelukkig 'arm' aan winkels, waar nood kos items gekoop kan word, maar die omgewings is 'ryk' aan natuurskoon."
"Zeer gunstig gelegen om de wijngbieden van de Wes kaap te bezochten. We zullen deze lokatie aanbevelen aan vrienden."
"Daar is so baie in die omgewing. Ons was tot by Franschhoek, Bonnievale, Montagu en Worcester. Pampoenstal was 'n belewenis. Dit is opvallend hoe goed die paaie versorg word selfs die grondpaaie. Dorpies is ook skoon en netjies. Sal beslis weer hierdie area wil besoek."
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Life & Leisure Boutique Guesthouse"Parkeerplek is en bly 'n probleem."
"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"
"Beautiful atmosphere and friendly people all around. Four Cousins Winery and Restaurant was just amazing. "
"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."