Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 100 - 3598 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Aanbod 10% af!
Vanaf R975
R975 R878
per nag, vir 2 mense

Palm Zicht is in die woonbuurt Plattekloof, aan die voet van Tygerberg in Kaapstad. Die voorkant van die eenheid bi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R975
R975 R878
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 7)

Hibernian Towers 804 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Strand wat net 'n entjie vanaf die strand i...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 7)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

2310 The Rubik is 'n stylvolle woonstel in die Rubik-woonstelblok in die hartjie van Kaapstad. Dit bied ruim en ger...

Swembad
Voëlkyk
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Voëlkyk
Swem
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 760
per nag, vir 2 mense

The Hyde bestaan uit 36 spoggerige wooneenhede in die kosmopolitaanse voorstad, Seepunt, in Kaapstad, 'n gewilde ar...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 760
per nag, vir 2 mense

Heldersig Cottage

Selfsorg in | Parow, ParowKaapstad
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Heldersig Cottage is geleë in die pragtige woonbuurt Panorama teen die voet van die Tygerberg. Die kothuis is slegs...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

90 On Beach Boulevard is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby ver...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Little Gem is 'n ateljeewoonstel op die Seepunt-promenade in Mouille Point. Die woonstel is op die eerste verdiepin...

Swembad
Gratis WiFi
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)

Garden Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Meadowridge, Kaapstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

18 on Kloof Guest House is 'n gasterhuis wat deur ’n familie bestuur word, waar jy so tuis sal voel soos by jou eie...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

20 Cayman Beach villa is in Gordonsbaai geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berge. Dié ve...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem