Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.

Century City, Kaapstad

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment

"The word speaks for itself. It's a century and I'd definitely tell others about it."

Brackenfell, Kaapstad

Villa de Vie Self Catering

"Dis baie goed geleë om enige ander dele van die Kaap te besoek vir 'n dag-uitstappie. En dis naby groot inkopiesentrums. Veilige woonbuurte."

Strand, Kaapstad

1 Tivoli

"Love Strand. Love die mense en dis 'n nice plek om te wees."

Table View, Kaapstad

605 Nautica

"The area is growing so quickly, it is so beautiful, the ocean, surf, sand and the bonus of shopping. It is like being on a tropical island, but with lots of malls! Everything you need is at your fingertips, we love Table View."

Joostenbergvlakte , Kaapstad

The Vineyard Group

"As jy die wynroete wil besoek, is dit ideaal geleë. Omtrent 26 km vanaf Paarl en Stellenbosch."

Bloubergstrand, Kaapstad

Sea Spray

"Die uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland is wonderlik. Lekker atmosfeer."

Bellville, Kaapstad

En Route Cape Town

"Omdat almal het verskillende idees het van Bellville moet jy dit self ervaar."

Rondebosch, Kaapstad

Jamieson Cottage

"Ek geniet die omgewing. Vriendelike mense."

Strand, Kaapstad

Longbeach Beach House

"Die wind is nie altyd 'n plesier vir ons Transvalers nie, maar dis nie die Strand se skuld nie."

Vishoek, Kaapstad

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

"Vishoek self het vir my 'n bietjie agteruit gegaan, maar dit was nog steeds lekker om op die strand te gaan stap. Ons uitstappies Kalkbaai toe was egter baie lekker, want daar is definitief genoeg om te doen, te sien en plekke om te eet."

Table View, Kaapstad

Sunny South Views

"It's very lively at night for those who like the night life, prices a tiny bit expensive in the surrounding shops though."

Nuweland, Kaapstad

On Pinewood Guest House

"Awesome leafy suburb, well located for business in the Southern Suburbs."

Suidelike Voorstede, Kaapstad

Hedge House

"Ek het daardie area gekies vanweë 'n nabygeleë konferensie. Maar ideaal geleë - naby aan Kaapstad."

Constantia, Kaapstad

Treetops

"Soveel om toeriste te bied. "

Vishoek, Kaapstad

Fisherman's Watch

"Verkeer net soms besig in die middedorp en na aangrensende dorpe. "

Strand, Kaapstad

Die Strand Woonstel

"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."

Panorama, Kaapstad

The Pebble Cottage

"Veilige omgewing en sentraal geleë. "

Vishoek, Kaapstad

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

"Beslis die moeite werd om te besoek."

Durbanville, Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"'n Rustige, landelike omgewing sonder geraas."

Houtbaai, Kaapstad

Beachclub 17 Whale Apartment

"Not much to do, limited activity for children."

Brackenfell Suid, Kaapstad

11 on Berrie

"Clean and friendly town."

Strand, Kaapstad

Pebble Moon Strand Woonstel

"Goeie swem en strand-aktiwiteite."

Bloubergstrand, Kaapstad

Tabu House

"Pragtige plek met die mooiste uitsig van Tafelberg!"

Brackenfell, Kaapstad

Azura Sleep

"First time in area, even thought it was just a in and out trip, we loved the area. Would have love to stayed a bit longer to experience all the things to do in area."

Strand, Kaapstad

The Sunset Beach House

"Heerlike wegbreek en perfekte ligging. Lekker naby als!"

Strand, Kaapstad

1402 Ocean View

"Seewater spoel oor die straat en dan moet jy om pad ry."

Blad
Blad 115 - Wys 3421 tot 3450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang