Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
"Baie mooi ligging. Heerlike restaurante. Die straatsmouse het ons afgesit wat als wil afsmeer en nie nee vat vir 'n antwoord nie. Behalwe vir dit was dit 'n baie goeie bestemming."
"It is very conveniently located and easy to get to a number of destinations from here."
"Pragtige natuurskoon en netjiese omgewing met goeie winkelsentrum binne enkele kilometers."
"Pragtig. Kan tafelberg sien. Veilig. Kinders, ouers en honde op die strand. Sal aanbeveel vir familie. "
"The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves."
"Die Strand was nog altyd ‘n persoonlike gunsteling. Restaurante, winkels, besienswaardighede en lughawe binne realistiese afstand. En die wenner bly die heerlike stapstrand."
"Rustig area, met lekker staproete om net die dag se moegheid af te skud. "
"Durbanville is 'n lekker plek om rustig te wees en om uit te gaan om nuwe mense te ontmoet."
"Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker. "
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."