Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Safe to walk on your own. Close to everything. Great variety of restaurants. Can recommend On the Rocks. Super location for a holiday. Already contemplating my next stay there!"
"Overall its a very nice area with friendly people. I would buy a house there if I can afford it."
"CBD its lovely and very active, only lots of street kids around. Very scary at night, but thanks to security guards that were visible 24 hours. "
"A good location, away from the hustle and bustle and not too from city central."
"Pragtige, skoon dorp. Heerlike pizza restaurant en 'n baie oulike deli. Gaan loer gerus in by Pepe the Cheesemaker op Imhof Farm vir besonderse bokmelkkaas en 'n lekker geselsie oor die regte manier van kaasmaak. "
"Die gedeelte waar ons gebly het in Eversdal was sentraal met lekker winkels om die draai."
"Kommetjie was vir jare 'n klein kusdorpie met net 'n kafee en 'n kroeg/restaurant en 'n paar kleinerige winkels, maar is besig om uit te brei. Daar is 2 winkelsentrums naby in Noordhoek, Simonstad is net 10 minute se ry, dis 'n uur van Kaap punt af, en 45 min van Kaapstad self. As jy braaf genoeg is om die koue Atlantiese water aan te durf, is daar 'n inham in Kommetjie wat as swemplek dien vir die inwoners, of jy kan 'n piekniek sak pak en Noordhoek se strand besoek. Dit is in my opinie een van die mooiste strande in die omgewing, en is ten alle tye skoon, stil en rustig, en werklik "underrated"."
"Ons was dalk net die verkeerde tyd van die jaar daar, maar dit was ongelooflik besig gewees!"
"Noordhoek strand ongelooflik mooi en Noordhoek 'n lieflike plek, stil met unieke mense en besonderse restaurante. 'n Perdry omgewing soos min."
"Geen fout met die area nie. Mooi strand en alle winkels lekker naby. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer, maar is lekker sentraal geleë. Naby Kaapstad, Bloubergstrand en binnelandse bekende wingerdplase."
"Maklik bereikbaar van oral af. Die area laat jou veilig voel en dit is skoon."
"Muizenberg is werklik die mooiste vakansieplek nog. Sal Muizenberg aanbeveel vir enige iemand."