Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4936 resensies.
"Loadshedding saans maak die bestemming onveilig. Bedags bied Kaapstad 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite en attraksies."
"Kaapstad en omgewing is pragtig maar die verkeer is oorweldigend. Mens moet weet waarheen jy op pad is!"
"Mal oor Kaapstad, uniek. Sou Grub and Vine as restaurant aanbeveel en Max Bagels is goed vir ontbyt."
"Hierdie was vir my 'n besigheidsgeleentheid, maar ons hou gereeld in die Wes Kaap vakansie."
"Ons het die Canto CY mark bygewoon. Wat 'n fees. Dit was net baie, baie besonders!! 'n Gelukwensing ook aan hulle. Prag plek!! Goed georganiseer. Puik!!"
"Kaapstad is die beste plek vir vakansies en dis hoekom Kaapstad onder die eerste top Traveling Places in die wêreld is."