Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.
"Goed geleë teen billike prys. Net 'n paar klein dinge regstel dan is dit 5 ster-akkommodasie."
"Kaapstad is 'n lieflike toeristebestemming eb daar is werklik baie om te doen en te sien."
"Was lekker om bekende plekke te sien. By Tafelberg gaan pensionarisse op en af vir R100. Aquarium gee ook goeie afslag. In jou verjaarsdagmaand gaan jy verniet op met kabelkar."
"Dit sal voordelig wees om 'n one-page pamflet ook beskikbaar te stel van "things to do in and around Woodstock". "
"Kaapstad bly net tops. Altyd lekker om die skoonheid van die omgewing te kom geniet en natuurlik die heerlikste vis, wyn en kaas te koop wat jy nét hier kry."