Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.

Kaapstad

Cape Sea View

"Best place to be."

Kaapstad

Hibernian Towers 10.6

"Kaapstad is 'n trekpleister vir elke toeris met verskeidenheid aktiwiteite om van te kies."

Kaapstad

Son, See, en Sundowners

"It falls under the top 5 best cities!"

Kaapstad

Check Inn Hotel

"Kaapstad is baie netjies en dit was aangenaam soos gewoonlik om in 'n skoon omgewing te ry. Die straatligte aan die onderste deel van die Hoofstraat het nie gewerk nie en die deel is merkbaar donker. Dit is net oorkant die Shell-vulstasie."

Kaapstad

Blue On Blue Bed and Breakfast

"Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Restaurante puik. Baie geskiedenis. "

Kaapstad

Mt Bijoux

"Ek hou van Bloubergstrand. Maklik om heen en weer te Uber."

Kaapstad

Waterways

"Cape Town is heaven on earth."

Kaapstad

1501 Hibernian Towers

"Gootgeword in die omgewing, mooiste mooi soos altyd!"

Kaapstad

Nick's Seaside Rest

"Sprokiesmooi. "

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Daar is te veel mense en die afval en gemors is sigbaar. Andersins goed."

Kaapstad

603 Nautica

"Beste oomblikke. Mooiste strande en soveel dinge om te doen met so min tyd."

Kaapstad

Gone to the Beach Villa

"I live in Cape Town!"

Kaapstad

Westbury House

"Fabulous!"

Kaapstad

Three Boutique Hotel

"Beste plek om te besoek in Suid-Afrika."

Kaapstad

Beautiful Mountain-side Apartment

"A very beautiful surrounding."

Kaapstad

Highlands Lodge

"Maak seker dat jy genoeg tyd maak om alles te doen en te sien in en rondom Kaapstad."

Kaapstad

Pinard on Sea

"Great place."

Kaapstad

LavenderLaine

"Baie mooi met sy berge en baie skoon."

Kaapstad

Ocean View House

"Die Moederstad stel nooit teleur nie. Kaapstad bied Suid-Afrikaners 'n oorsese vakansie op hul voorstoep."

Kaapstad

The Regiment Self-catering Accommodation

"Sal altyd weer en weer gaan."

Kaapstad

8 on Penguin

"Fantastiese omgewing."

Kaapstad

Grandview Guesthouse

"Kaapstad is 'n besonderse stad, met die bes gemerkte paaie denkbaar."

Kaapstad

Knus-bly

"Paaie is pragtig en geen gate. Goed gemerk en ons het nie gesukkel om ons bestemmings te bereik nie."

Kaapstad

Groenvlei Guest Farm

"Lekker, maar duur. "

Kaapstad

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

"Nie my wêreld nie, dankie."

Kaapstad

Melkbosch Guesthouse

"Is maar net wat dit is. Die Moederstad en klaar. "

Kaapstad

Stay @ 3 Groenberg

"Had a wonderful time in the Cape, so much to see and do."

Kaapstad

Keret Accommodation

"My nr 1-vakansiebestemming."

Blad
Blad 54 - Wys 1591 tot 1620
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang