Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Ons bly self in Kaapstad vir die afgelope 8 jaar en geniet dit baie. Kaapstad is 'n skoon en netjiese stad en sal dit vir enigiemand aanbeveel."
"Kaapstad kan gerus 'n plan maak met mense wat op straat hulle slaapplek opslaan."
"Goed geleë teen billike prys. Net 'n paar klein dinge regstel dan is dit 5 ster-akkommodasie."