Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.

Cape Town

Fama Lodge

"Nice restaurants. Good place for nature, especially for those who love hiking."

Cape Town

Bien-Etre

"We know Cape Town well and find it an excellent travel destination."

Cape Town

Beachwood Inn

"Three days weren't nearly long enough to experience all Cape Town has to offer!"

Cape Town

Die Peperboom

"Kaapstad is een van die beste plekke om te bly!"

Cape Town

Upmarket Cottage

"Most beautiful city."

Cape Town

Be My Guest Lodge

"Very nice place to be safe and clean. Time was short but I will visit again next time."

Cape Town

The Garden Cottage

"Kaapstad kan jou enigeiets bied waarna jy verlang. Dit hang natuurlik alles af van wat elkeen se individuele behoeftes is. Kaapstad is nie verniet een van die gewildste toerismebestemmings in die wêreld nie."

Cape Town

Beach Daze

"Die Kaap is maar een van daardie plekke wat mens moet sien in jou leeftyd. Daar was vele wat mens kan doen in en om die Kaap. Was so dankbaar om te sien dat die gewilde bestemming vir buitelanders wel vir die Suid-Afrikaners afslag gee op vele van die goed wat mens kan doen."

Cape Town

On The Beach at Strand

"Propvol avonture en plekke om te besigtig met 'n ryk geskiedenis."

Cape Town

Atlantic Dream Beachfront Villa

"Scarborough is 'n heerlike vakansiebestemming. Besoek ook Simonstad en Berthas Restaurant in die hawe."

Cape Town

On The Beach at Strand

"Perfect getaway place for everyone."

Cape Town

52 on Fish Hoek

"Second to none! Simply the best!"

Cape Town

Ocean Breeze Hotel

"I love Cape Town."

Cape Town

504 Witsand

"Soveel om te sien en te doen."

Cape Town

Mt Bijoux

"Ek sal dit aanbeveel vir vriende en familie."

Cape Town

Plattekloof Premium Lodge

"Altyd lekker om te besoek."

Cape Town

Blouberg Self-Catering Apartments

"Pragtige natuurskoon. Baie om te doen. Ongelukkig aan die duur kant, maar het keuses wat nie 'n arm en been kos nie."

Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Die stad lyk goed, net jammer die werkloosheid is so hoog, jy dink twee keer om geld uit te haal en te spandeer as daar mense op die straat bly wat dit meer nodig het."

Cape Town

A Sunflower Stop

"Kaapstad is altyd amazing."

Cape Town

Chartfield Guesthouse

"Kan mens ooit genoeg kry? Daar is so baie om te sien en te ervaar!"

Cape Town

Boston 10

"Baie bakgat en sal vir seker weer hier kom bly."

Cape Town

Sands Simon's Town Penthouse

"Winderig, maar mooi."

Cape Town

Krystal Beach Hotel

"Gordonsbaai en suidelike gedeelte bied baie meer as die normale besoedeling. Minder verkeer, rommel en natuurskoon van Kaapstad self. Die dorp is skoon en winkelsentrums bied alles wat nodig is en nog meer."

Cape Town

Krystal Beach Hotel

"Mooiste plek in SA."

Cape Town

Elephant's Heart

"Goeie diens en waardeer die vriendelikheid en omgee."

Cape Town

Incazura Guest Suite and The Light House

"Lots of restaurants with exceptional quality unique foods. Cape Town has many tourists attractions, a lot to do and a lot to see. The most beautiful hidden gems to discover."

Cape Town

Signal Hill Lodge

"Ons harte lê in die Kaap."

Cape Town

Be My Guest Lodge

"Wonderlike plek en omgewing om vakansie te hou."

Cape Town

Ocean Breeze Hotel

"Very clean, friendly people, beautiful part of South Africa. "

Page
Page 68 - Showing 2011 to 2040
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers