Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.
"'n Windlose en snikhete dag in die Kaap dra by dat Kaapstad in volle glorie beleef kan word: majestueuse berge omvou met die bloue see en uitgestrekte strande. Vis en tjips op die hawe is 'n moet."
"Die Kaap is altyd lekker, behalwe dat die pryse nie meer vir ons Suid-Afrikaners is nie. Die oorsese toeriste find baat hierby."
"Alles werk. Wat mense adverteer is wat jy kry. Dit bly 'n puik bestemming."
"Ek kom vanaf Gauteng, julle Kapenaars besef nie hoe goed julle dit het nie. Ek was verstom, daar is actually mense wat wat die pad skoonmaak, die bane verf, ek het opgetel mense parkeer hulle karre sommer so oornag op die straat. Dit was 'n goeie ervaring, een wat ek vir seker weer sal wil beleef."
"Cape town is the best holiday and tourist destination. There is so much to see and do. Pity we couldn't do and see everything, too short a time. My highlights were Cape Point, Sightseeing in the red bus and Table Mountain."
"Lovely holiday destination: So many beautiful beaches, mountains, winelands, the cable car to Table Mountain is a must!"
"Dit het gevoel soos 'n ander land, fantasties. Kaapstad is seker die beste plek in Suid-Afrika."
"Die stad se bustoere is interessant, maar neem 'n sambreel saam om teen die hitte te beskerm op die boonste, oop platform."