Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4860 reviews.

Cape Town

Ocean Breeze Hotel

"Heerlike vakansiebestemming."

Cape Town

603 Nautica

"Ek dink as die wind nie waai nie, sal dit 'n baie lekkerder plek wees. "

Cape Town

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Alles in die Kaap is beeldskoon en fantasties!"

Cape Town

Sunny South Views

"Dis 'n pragtige plek."

Cape Town

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Wens ons kon langer kuier."

Cape Town

View From Above

"Dit voel altyd soos tuiskoms. Die stadsbestuur is uitstekend."

Cape Town

Beach Road Accommodation

"Best tourist destination in the world."

Cape Town

Wild Wind Holiday Accommodation

"Nice place to be. Lots of things to do."

Cape Town

10 Windell Self Catering Accommodation

"Vir seker een van die mooiste en skoonste stede in Afrika, en dalk nog die wêreld!"

Cape Town

Clearview

"Great city."

Cape Town

Marina Views

"Wat 'n pragtige plek. So baie om te doen en te sien. Wens ons het baie meer tyd en geld gehad om rond te ry en mooi plekke te sien en te beleef. Wonder of die mense wat daar bly besef hoe gelukkig hulle is."

Cape Town

Kumoya

"Kaapstad is n pragtige stad met lekker eetplekkies."

Cape Town

2 Bayview Terrace

"No matter how many times you have been there, there is always more to experience."

Cape Town

Loddeys Guest House

"Nee wat, alles in Kaapstad is net regtig nice en lekker."

Cape Town

Happy Home Woodstock

"Sal weer gaan. "

Cape Town

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Baie mooi en goeie besienswaardighede."

Cape Town

Strandsig 203

"Die mooiste stad in die wêreld."

Cape Town

The Muize Bed and Breakfast

"Joh! Baie, baie mooi en skoon. Was al in Joburg, maar kom nie naby. Het geen probleem met niemand gehad ─ almal gasvry. "

Cape Town

The Muize Bed and Breakfast

"Dit is 'n baie mooi bestemming maar ongelukkig is dit 'n baie duur vakansiebestemming vir ons plaaslike SA burgers."

Cape Town

Ma belle's Place

"Die moederstad is maar die beste."

Cape Town

President Hotel Cape Town

"Beautiful scenery."

Cape Town

Dolphin Beach E5

"Kaapstad se inwoners kan trots wees op hulle mooi provinsie en netjiese paaie."

Cape Town

Beulah Land Guest House & Self-Catering Accommodation

"Beste plek om vakansie te hou, verskillende plekke om te sien."

Cape Town

Sea Spray

"Mooiste plek in Suid-Afrika."

Cape Town

Sea La Vie

"Skoon, netjies en goeie paaie."

Cape Town

The Beach Villa

"Change the weather please. I love summer!"

Cape Town

Castellon Boutique Hotel

"We are locals, having a holiday in our own city, so biased and love it."

Cape Town

Azura Sleep

"Cape Town rocks! (Except for the traffic of course)"

Page
Page 82 - Showing 2431 to 2460
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers