Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.

Kaapstad

603 Nautica

"Alles was perfek, ek gaan definitief weer."

Kaapstad

TygerWaterfront Penthouse

"Die mooiste plek in die land."

Kaapstad

Be My Guest Lodge

"Verkeersligte vat ure om oor te slaan."

Kaapstad

Small Bay Guest House

"Beautiful city!"

Kaapstad

Beachclub 17 Dolphin Apartment

"Dis beter om op 'n plek buite die stad te bly en stad toe te ry vir aktiwiteite en wat jy daar wil doen. Sal beslis nie weer in Houtbaai oornag nie."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Rustige omgewing as verblyf, maar naby aan alle besienswaardighede."

Kaapstad

The Beach Villa

"Can't wait to go back."

Kaapstad

Cape Town Lodge Hotel

"The gymnasium equipment needs some maintenance."

Kaapstad

En Route Cape Town

"Daar was te veel om te doen, te min tyd. Die verskillende kulture het my so geïnteresseer. Kaapstad word definitief goed geadverteer."

Kaapstad

1 Tivoli

"I'm not too keen on the wind but Cape Town is miles ahead of Durban and Joburg tourist wise - very tourist friendly from the parkades to directions, the restaurants and hop-on-hop-off bus - clean and safe. Can charge your cell or connect to WiFi inside (while eating and drinking) or outside while looking at the beautiful view!"

Kaapstad

De Molen Guest House

"Baie mooi skoon en pragtige plek."

Kaapstad

Joy's Place Guesthouse

"Everything seems central and accessible."

Kaapstad

Leisure Bay Sea View Apartment

"Please look after the beaches."

Kaapstad

Salop House

"Vriendelike mense en pragtige uitsig oor die see. Asemrowende plekkies om te besoek. Beplan mooi watter plekke jy wil besoek - daar is baie om te sien en ervaar."

Kaapstad

Waterways

"The friendly city."

Kaapstad

Nick's Seaside Rest

"Die Kaap is pragtig."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Daar was meer as genoeg om te doen en te geniet. Ons was net te kort daar om alles te kon gaan verken."

Kaapstad

Welgemoed Villa

"Ek is van die platteland en is oor die algemeen mal oor Kaapstad. Sal elke naweek daar wou spandeer as ek kon."

Kaapstad

25 on Fitzpatrick

"Lekker plek."

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Kaapstad het baie plekke wat jy kan besoek."

Kaapstad

14 Penguin Place Melkbosstrand

"Pragtige stad! Kan nie wag om weer te gaan nie."

Kaapstad

Tranquil Impulse on Strand

"Lank gelede in Kaapstad, Hermanus en Paarl gebly, so ken die Kaap so bietjie."

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"The city must address the issue of homelessness and people living on pavements, this is general. Crime is also a worry at all times, I am from Cape Town and know to look over my shoulder at all times."

Kaapstad

By Die See

"Daar is vir my groot verskil tussen Kaapstad en Gordonsbaai. Hou nie regtig van groot stede nie! Gordonsbaai en kleiner dorpies is eintlik vir my dié bestemmings om te besoek."

Kaapstad

Hout & About Guest House

"Kaapstad is 'n fantastiese bestemming vir vakansie of 'n naweek wegbreek."

Kaapstad

Leeward Lodge

"Absoluut die moeite werd. So baie om te sien en doen."

Kaapstad

Tranquility

"Die beste stad in die wêreld."

Blad
Blad 79 - Wys 2341 tot 2370
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang