Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Besonders mooi en het iets van alles om te sien en te doen. Die restuarante se kos was baie aangenaam gewees en die publieke vervoer fantasties."
"Vir seker een van die mooiste en skoonste stede in Afrika, en dalk nog die wêreld!"
"Wat 'n pragtige plek. So baie om te doen en te sien. Wens ons het baie meer tyd en geld gehad om rond te ry en mooi plekke te sien en te beleef. Wonder of die mense wat daar bly besef hoe gelukkig hulle is."
"No matter how many times you have been there, there is always more to experience."
"Joh! Baie, baie mooi en skoon. Was al in Joburg, maar kom nie naby. Het geen probleem met niemand gehad ─ almal gasvry. "
"Dit is 'n baie mooi bestemming maar ongelukkig is dit 'n baie duur vakansiebestemming vir ons plaaslike SA burgers."